Summer Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summer Place is 'n ruim huis met lieflike uitsigte oor die stand en see, en het slaapplek vir tot 6 gaste in Groenpunt.

Dié tripelverdiepinghuis het 'n see-uitsig op elke verdieping en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed.

Die oopplan-kombuis het 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n etenstafel. Die sitarea het 'n TV en WiFi.

Die leefarea lei na 'n patio met 'n swembad. Let asseblief dat rook in die huis verbode is en troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Summer Place is 2 km vanaf Seepunt se promenade en die strand, 3 km vanaf die V&A Waterfront met verskeie winkels en restaurante en 7 km vanaf Tafelberg se kabelkarretjie.

Slaapplek

'n Bespreking by Summer Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summer Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false