Summer Place B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summer Place B&B is 'n klipgooi van die Indiese Oseaan af in Kaap Agulhas geleë. Jy kan na die mees suidelike punt van Afrika stap vanaf ons bekende vuurtoring. Daar is 3 gerieflike kamers met en suite-badkamers.

Elke kamer het ’n en suite-badkamer en deel die gaste-sitareas met ’n TV en DStv. Geriewe in al die kamers sluit linne, handdoeke, plafonwaaiers en toegang tot die 2 gaste-sitarea met ’n TV, DStv en DVD-speler in. Elke leefarea het ook 'n eetkamertafel. Die kombuis is ten volle toegerus. Die een leefarea het 'n Jetmaster-gaskaggel en see-uitsigte. Daar is 'n braai-area en 'n tuin met 'n buite-stort.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

By Summer Place B&B word 'n volle Engelse ontbyt ingesluit en soggens voorgesit. Geniet die ongelooflike uitsigte oor die tuin of loop oor die pad en gaan stap in die seewater.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summer Place B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false