Gordonsbaai Akkommodasie by Summer Tides | LekkeSlaap
+70

Summer Tides

6 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Geen terugbetaling 60 dae voor die inklokdatum vir Desember tot Januarie.
Geen terugbetaling 30 dae voor die inklokdatum vir Februarie tot Mei.
Geen terugbetaling 14 dae voor die inklokdatum vir Junie tot November.
Volledige betaling is nodig as die inklokdatum 7 dae of minder vanaf die besprekingsdatum is. Die 50%-balansbetaling moet 7 dae voor die inklokdatum gemaak word vir alle ander besprekings.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boundary-weg 63, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5MDY3MDZjLTdiMWQtNDQ4OS1iYmQ2LTIxMTAzYTczNmU2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 63 Boundary Road Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.1583147 18.8819147
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za