Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerhill Guest Lodge

Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Summerhill Guest Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wezlee B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wezlee B
Enkelreisiger

Not a good experience at all.

Infested with bats. Could not sleep. When I complained, it was said to me that bats are part of nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharmane M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharmane M
Gesin met tieners

Nie wat ons verwag het nie.

Die eenheid was onnet toe ons ge-arriveer het, 'n hopie vullis het nog by die agterdeur gelê wat die skoonmakers vergeet het om uit te vat. Daar was dooie vlieë in die borde toe ek dit uit die kas gehaal het om te eet. Nie genoeg opskepbakke is voorsien nie asook 'n paar ekstra koffiebekers sou ook help. Daar is nie selfoonopvangs in die huis nie en ons het ook gesukkel om die volgende dag (Saterdag en die dag van my skoon-ma se begrafnis) opvangs te kry om vriende te laat weet waarheen om te ry om ons te kry. Ek kon ook nie die aanwysings deurgestuur kry wat Mark die vorige dag vir my gestuur het nie. (Ek verstaan dat die selfoonopvangs nie die verantwoordelikheid van die eienaar is nie, maar dit was 'n probleem om aanwysings aan die ander mense te gee).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy L
Besigheidsreis

Affordable for business travel for workers - service was good and very accommodating.

Affordable. Great service. Management very accommodating in assisting with extras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, eers gereën en toe halfuur na ons daar aangekom het, het begin dit sneeu.

Baie mooi en skoon, dis 'n pragtige wêreld en maklik om te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om af te sonder.

Baie oorspronklike akkommodasie (perdestal) - iets anders. Lekker om weg te kom van die wêreld se luukses. Al die basiese goed is daar wat jy nodig het. Die bestuurder is voorwaar ’n aanwins vir die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Casper K
Gesin met klein kinders

Lekker op die plaas.

Rustig plek. As jy op soek is na stilte en sit en niks doen. Dan is die net die plek vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met tieners

Ware rus vir jou siel.

Die hele plaas opset wat omskakel is in netjiese leefeenhede, skep 'n verrassende atmosfeer wat saam met die natuurskoon en vars lug 'n plek skep waar enige moeë reisiger se siel rus en vrede vind. Om 'n lang rit op te breek met 'n oornag-hawe met Summerhill, het vir ons meer gegee as wat ons verwag het. As jy een is vir die eenvoud van menswees en so bietjie will breuk met die gemak van die lewe wat mens so as vanselfsprekend aanvaar, is 'n dag of twee by Summerhill net die terapie vir jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 3 van Summer Hill Plaas, New Hanover, 3230, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALUEMlydRFfkdve8JWQByCMC4eT9m134NdxHicoDQjjLewcNEdB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 7 5 1 4 Portion 3 of Summer Hill Farm New Hanover 3230 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -29.296657750222 30.482172478946