Summerlane BnB

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summerlane BnB is 'n pragtige gastehuis met gehalteverblyf in Wildernis, 'n gewilde vakansiebestemming op die Wes-Kaap se Tuinroete. Dié huis front noord en bied panoramiese uitsigte oor die Eilandmeer en die Outeniquaberge.

Verblyf word in 4 smaakvol versierde slaapkamers gebied wat elkeen 'n privaat badkamer het. Daar is 3 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed het en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer en van die kamers spog met 'n lieflike uitsig oor die tuine of die meer en op die berge.

Daar is 'n ruim gemeenskaplike leef- en eetarea op die boonste verdieping wat na die dek en swembadarea lei.

Gaste kan doendinge soos hengel, walviskyk, waterski, voetslaan, bergfietsry en bootvaart in die area geniet.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summerlane BnB gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false