LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerplace 2 | LekkeSlaap
+23

Summerplace 2

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 49, Summerplace 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summerplace 2 is in Strandweg in Gordonsbaai oorkant die pad van die hoofstrand af geleë. Gordonsbaai is 'n prentjiemooi hawedorp in die Wes-Kaap. Dit is sentraal geleë en net 40 minute se ry van Kaapstad af. Dit is ook die ideale basis vanwaar al die Kaapse toeriste-besienswaardighede verken kan word. Dié dorp spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat, en bied 'n ideale vakansie by die see.

Hierdie tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad met 'n handstort en 'n aparte stort, en die tweede badkamer het ook 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Verder het die woonstel 'n oopplan-kombuis met 'n ontbytkroeg, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër word ook voorsien. Die eetarea het sitplek vir 6 mense en die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n patio met sitplek waar gaste die pragtige sonsondergange kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Summerplace 2 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Summerplace 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 49, Summerplace 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summerplace 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 49, Summerplace 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YTZmZWE3LTcyYzctNGJmNS1hZWNlLWJkY2FhYmU0NDg0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 49 Beach Road Summerplace 2 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.158562267843 18.868839402447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!