LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerplace 2 | LekkeSlaap
+23

Summerplace 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Summerplace 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Michelle N - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle N
Saam met vriende

We enjoyed our stay at Summerplace.

It's the best to wake up to sea breeze, the beach is within walking distance. Everyone was so friendly and helpful. I will most definitely return to this gem.

Crystal S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Crystal S
Saam met vriende

Dit was die 1ste dat ek en my man alleen weggaan so dit was 'n ervaring. Ons het ons baie geniet. Die plek is fantasies. Baie dankie.

Ons het 'n fantastiese vakansie gehad alhoewel mense die Donderdagaand oor ons complain het, maar ons het ons geniet.

Aliyah I - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aliyah I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place!

We had a wonderful time, will definitely go back.

Jannes G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannes G

Lieflike woonstel. Ruim en skoon. Uitstekende ligging.

Waarde vir geld in alle aspekte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely apartment. Spacious and clean. Excellent location.

Value for money in all respects.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G
Gesin met tieners

Pragtige plek.

Ons het so lekker gebly. Netjies, skoon plekkie. Niks nodig gehad. Pragtige gemaklik. Dankie, sal vir seker weer daar bly en aanbeveel.

Jacqueline N - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline N
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Summerplace 2 is baie gerieflik en netjies. Goeie ligging en goed toegerus. Ons het dit baie geniet, baie dankie!

Gert K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Gesin met klein kinders

Baie rustige omgewing. Goeie wegbreekplekkie om net te ontspan.

Ons het ons verblyf baie geniet en kinders ook. Loopafstand van strand was so ideal vir ons kinders en dit het baie ry uitgeskakel.

Andre C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf.

Alles was puik, skoon, netjies, alles wat jy nodig het en vriendelike mense.

Elsa D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een pragtige plek.

Sal aanbeveel vir enige persoon. Skoon en mooi uitsig oor see.

Morne B - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B
Gesin met tieners

Dankie, pragtige woonstel met fantastiese ligging.

Sien sterre.

Yvette D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette D
Saam met vriende

Dit was 'n fantastiese wegbreek.

Ligging is perfek en verblyf lekker gesellig.

Chantelle C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle C

Fantasties.

Sal definitief weer Summerplace 2 bespreek, ek en my gesin het ons tydjie verskriklik baie geniet. Alles was perfek.

Johan T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging.

Baie netjiese wooneenheid, uitstekend geleë in Gordonsbaai regoor die strand en binne loopafstand van winkels.

Nick R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë en veilig gevoel met 'n pragtige uitsig oor die see.

Heidi het gereël dat die sleutels vir Summerplace 2 met ons aankoms beskikbaar sal wees. So was dit, met ons aankoms was Blackie alreeds daar om die sleutel te oorhandig. Hy het mooi verduidelik hoe werk dit, asook die moets en moenies. By die intrapslag het ons tuis gevoel. Alhoewel ons baie rondgery het, was daar oorgenoeg om ons besig te hou in Gordonsbaai. Net om te stap en restuarante te besoek. Om op te som, 'n heerlike vakansie en ek sa beslis Summerplace 2 aanbeveel.

Christien M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien M
Gesin met tieners

Pragtig, strand en swemarea 1 minuut se stap. Uitmuntend!

Modern, alles wat 'n lui huisvrou begeer om lekker vakansie te hou. Baie veilig.

Neels M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels M

Gerieflik, stil en alles in een.

Regte plek vir 'n Kaapse vakansie. Sentraal geleë. Baie netjiese woonstel met alle geriewe beskikbaar in woonstel. Sal aanbeveel vir enige iemand en sal weer daar kom bly.

Henriaan L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriaan L
Gesin met klein kinders

Gesellig, sentraal, gerieflik.

Ek sal dit waardeer as julle ’n voltydse skoonmaker met ons volgende verblyf voorsien. Ons is almal op verlof, maar vroulief moet nog kook en skottelgoed was en wasgoed doen en vloere was.

Jueneen F - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jueneen F
Gesin met tieners

Dit was 'n lekker wegbreek vir my en my gesin.

Die meubels binne die plek was baie modern, dit was baie skoon en net 'n klipgooi weg van die see en eetplekke af.

Willmore C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willmore C
Gesin met klein kinders

Great stuff.

Dit is 'n goeie vakansiewoning. Als by mekaar en gerieflike vir klein seuns gewees. Sal weer daar kuier.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 49, Summerplace 2, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4YTZmZWE3LTcyYzctNGJmNS1hZWNlLWJkY2FhYmU0NDg0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 49 Beach Road Summerplace 2 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.158562267843 18.868839402447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!