LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerplace Farm Stay | LekkeSlaap
+294

Summerplace Farm Stay

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Summerplace Farm Stay is op 'n bosveldplaas in die Waterberge, sowat 3 uur se ry vanaf Johannesburg, en bied 'n vreedsame wegbreek. Gaste kan skemerkelkies drink en die uitsig op die Waterberg geniet.

Summerplace Farm Stay bied verblyf in 6 selfsorgkothuise en 6 kampeerstaanplekke. Al die kothuise het kombuise en kombuisies, is oopplan en het elektrisiteit. Daar is kaggels in Summerview en hout kan teen ’n ekstra fooi voorsien word. Etes kan as opsionele ekstra bestel word, indien dit vooraf gereël word. Ontbyte en middagetes kan by The Bike Village geniet word en aandetes word by die kothuise afgelewer word.

Die eiendom bied rus en vrede aan gesinne, groepe en paartjies waar julle die vars plattelandse lug kan inasem en na plaasgeluide luister. Doendinge sluit voetslaan en fietsry in. Jy kan ook net op die stoep ontspan, lees en die natuurskoon geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Summerplace Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Summerplace Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA297a3083bd0addff5e7b6433ab7b68862e2aa5661cb63dfd809aac32213ada966b2a521fa925ebbfd5b86d196f37f28ac320?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!