LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerplace Farm Stay | LekkeSlaap
+294

Summerplace Farm Stay

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 11 resensies vir Summerplace Farm Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magriet H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring in die Bosveld.

Ons het die lekkerste naweek gehad, van ons aankoms tot ons vertrek was absoluut heerlik. Dave en Simone is uitstekende gashere en ons is dankbaar dat hulle hulle juweel en drome saam met ons gedeel het. Vir ons 4-pote (wat vooraf gereël was) was dit hemel op aarde. Die eenhede is smaakvol, skoon en volledig toegerus met als wat jy benodig. Daar's heerlike staproetes en vir seker volgende keer bring ons die fietse saam. Mooiste sonsondergange en ongerepte natuur. Ons sal vir seker weer gaan kuier en wens hulle alle sterkte toe met al hul drome vir die toekoms.

Cobus V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf!

Ons het ons tyd terdeë geniet en uitgerus. Ook lekker gestap en gedraf, sal volgende keer die fietse saambring.

Sonja D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kampnaweek!

Mooiste sonsondergange en lieflike verkyk-plekke. Ongerepte natuur, met oudwêreldse plaaswees gevoel. Gerus, gestap en laatnag om die kampvuur gekuier. Dankie Dave en Simone dat julle, julle stukkie Afrika met ons kan deel! Kan nie wag om ons vriende te kom wys nie.

Karin S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veeedsaam, vars, skoon en netjies.

Vriendelik ontvangs, vars, veeedsaam. Skoon en netjies. Het my 2 pugs saamgevat met vooraf reëling. Absoluut goed ingerig. Die wooneenheid is perfek, miskien nog beter as my eie woning. Omgewing wonderlik om te ontdek my heerlike staproetes. Vreedsaam en rusting, net wat die dokter voorgestel het.

Summerplace Farm Stay's terugvoer

What a wonderful review Karin, thank you. I hope you had a good holiday season and we look forward to seeing you back at Summerplace Farm Stay.

Summerplace Farm Stay
Gerhard K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay in this nice little house!

We were pleasantly surprised when we opened the doors to this lovely little house!

Lisa E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa E
Gesin met tieners

Pleasant, peaceful and beautiful.

Accommodation was clean and neat and comfortable.

Johan L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb

Beautifully appointed chalets with all the mod cons. Dave and Simone are the perfect hosts.

Yvette B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette B
Saam met vriende

Onvergeetlike ervaring in 'n bosveld paradys.

Kan vir niks meer vra nie, alles was perfek! Die huis (Summerview) is absoluut pragtig en smaakvol. Die vriendelike gashere Simone en Dave het ons, sowel as ons hondekinders baie welkom laat voel. Die asemrowende sterre is 'n groot bonus. Sien reeds baie uit na ons volgende kuier!

Summerplace Farm Stay's terugvoer

Thank you! It was such a pleasure to host you all Yvette. We look forward to seeing you again

Summerplace Farm Stay
Karin T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin T
Saam met vriende

I recommend Summerplace Farm Stay.

We stayed in Maroela Cottage and we loved it. If you are looking to be in nature away from the noise of city life this is the place for you. Beautifully furnished cottage with fully stocked kitchen. We did appreciate the fact that both the rooms had ceiling fans and there is always a cool breeze through the cottage because of the fact that the porch double doors can be opened. The porch is a lovely place to sit and read or have your meal. The owners had a Weber which was super easy to use for a quick braai and a lovely outside fireplace. We would suggest that you place an axe with which to chop the wood up a little smaller or maybe just making a smaller kindling pile for us city folk. Our trip arranged by the host to the rhino feed was an unforgettable experience. Friendly owners, beautiful farm - we wish you all success in your future endeavours. Note: Vaalwater Spar has more than just the basics if you forget something.

Colette H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H
Besigheidsreis

Mooiste stilste sterrekyk in jare.

Die Maroela cottage waar ek gewoon het was fantasties toegerus, netjies, skoon en die omgewing stil. Dit was ‘n heerlike meevallertjie om sulke mooi sterre te kon sien!

Summerplace Farm Stay's terugvoer

Good day Colette,

Thank you so much! We look forward to hosting you again.

Summerplace Farm Stay
Annalize J - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, smaakvol en elegant. In rustige en mooi omgewing. Perfek vir 'n wegbreek.

Sien sterre.

Summerplace Farm Stay's terugvoer

Thank you Annalize.
It was a pleasure having you stay at Marula Cottage. We look forward to hosting you again.

Summerplace Farm Stay

Summerplace Farm Stay
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkrivierweg, Summerplace-plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA297a3083bd0addff5e7b6433ab7b68862e2aa5661cb63dfd809aac32213ada966b2a521fa925ebbfd5b86d196f37f28ac320?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Melkrivier Road Summerplace Farm 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.126976801956 28.1908858384
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!