Summerplace Self-catering
Opsomming van Resensie
Maria R - Jan 2021
Gemiddeld
Baie lekker, plek was baie huislik.
Nols S - Nov 2020
Gemiddeld
Het dit baie geniet, niks tekort nie.
Anna-marie D - Okt 2020
Gemiddeld
Ontspannend.
Debbie S - Okt 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon en baie veilig.
Alid V - Sep 2020
Gemiddeld
Aangenaam verras
Lees meerErenza C - Sep 2020
Gemiddeld
Very nice and clean. Happy with our stay.
Gerrit S - Feb 2020
Gemiddeld
Naby dam en winkelsentrum, goed geleë.
Maureen D - Jan 2020
Gemiddeld
It was perfect!
Melissa M - Des 2019
Gemiddeld
Very neat and homely unit, we enjoyed our stay.
Freddie B - Nov 2019
Gemiddeld
Clean lovely place.
Louise S - Nov 2019
Gemiddeld
Heerlik rustig.
Annemarie V - Sep 2019
Gemiddeld
Gerieflik.
Diana F - Aug 2019
Gemiddeld
Vriendelik. Professioneel.
Ilona V - Jul 2019
Gemiddeld
Baie oulike plekkie en goeie waarde vir geld.
Yolanda S - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties!
Gysbertus P - Jul 2019
Gemiddeld
Gemaklik en skoon en goed ingerig.
Marinus F - Jun 2019
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, hoofslaapkamer matras die beste ooit, sal dit definitief weer gebruik.
Hennie L - Mei 2019
Gemiddeld
Rustige en goeie verblyf.
Johan N - Mei 2019
Gemiddeld
Baie netjies, alles 5 ster-toerusting, waarde vir geld.
Tharina B - Mei 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Carl S - Apr 2019
Gemiddeld
Baie mooi woonstel, soos huis gevoel.
Jonas N - Apr 2019
Gemiddeld
Excellent service.
Hannes T - Apr 2019
Gemiddeld
Eenheid is baie skoon, goed toegerus ,'n rustige plek om te oornag en eienaar/personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.
Marie K - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig en veilig.
Christiaan B - Mrt 2019
Gemiddeld
Awesome.
Avril S - Mrt 2019
Gemiddeld
Absolutely amazing.
Louise H - Jan 2019
Gemiddeld
Ten volle toegeruste woonstel.
Reinette 6 - Des 2018
Gemiddeld
Netjies en uitstekend toegerus.
R P - Des 2018
Gemiddeld
Puik.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malanstraat 96, Schoemansville, Hartbeespoort, 0162, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom