Summerseas
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Summerseas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel in die strandfront-kompleks, Summerstrand, in Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is naby die Pollokstrand geleë en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die woonstel het 3 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, wasmasjien, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en die oopplan-leefarea het 'n etenstafel. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.
Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Die kompleks het toegangbeheer, 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Summerseas is 2,4 km vanaf die Boardwalk Casino en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Summerseas sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Marine-rylaan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom