Summerseas 43

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summerseas 43 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoontstel in Summerstrand, Port Elizabeth. Gaste sal gaande wees oor die pragtige see-uitsigte en sonsopkoms.

Summerseas 43 het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -sit en eetarea. Eersgenoemde is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolf. Die woonstel het volledige DStv en WiFi, en puik linne word voorsien.

Die kompleks het 'n swembad, 2 veilige kelderparkeerplekke en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Pollock-strand is oorkant die straat.

Slaapplek

'n Bespreking by Summerseas 43 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summerseas 43 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za