Somerstrand Akkommodasie by Summerstrand Beach Apartment | LekkeSlaap
+15

Summerstrand Beach Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Summerstrand 10de Laan, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Summerstrand Beach Apartment is op die onderste verdieping en het toegang tot die tuin. Die woonstel is in Summerstrand, 200 m vanaf die strand geleë. Dis ideaal vir vriende en familie wat wil wegbreek en lekker ontspan.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en vensters wat uitkyk oor die tuin. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet, en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetkamer het sitplek vir 4 mense, en die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is gratis WiFi.

'n Klein balkon lei na 'n oop tuinarea. Die woonstel het 'n veilige ingang en parkeerplek agter 'n afstandsbeheerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by Summerstrand Beach Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Summerstrand Beach Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Summerstrand 10de Laan, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Summerstrand Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Summerstrand 10de Laan, Port Elizabeth , 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATSq1auqxBGVDkGAfbVzlrWLiKAtUT9RIU8VmRPJOnSrUqSVkuk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10th Avenue Summerstrand Port Elizabeth 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -33.988529293004 25.670436769724
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za