LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Summerstrand Beach Lodge | LekkeSlaap
+43

Summerstrand Beach Lodge

Selfsorg
Ateljee
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die eenheid beskik oor kombuisarea, 'n sitarea en 'n aparte badkamer. Daar is ook 'n kluis, WiFi, 'n waaier, verwarmer, DStv, veilig eparkeerplek en 'n privaat ingang. Daar is gemeenskaplike braai-areas buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Al die maaltye is teen ekstra kostes beskikbaar: Ontbyt is R130. Middagetepakkie is R130. Aandete en 2 drankies is R280. (Maaltye word ongelukkig nie tydens die feesseisoen voorsien nie). Alle kinders is welkom. Kinders 4 jaar en jonger bly gratis. Kinders 5 jaar en ouer betaal 100% van die volwassenestarief. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Kampbed is op versoek beskikbaar. Skoonmaakdiens is opsioneel. Tariewe is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Geen kansellasie sal aanvaar word sodra jou bespreking bevestig is nie.
Geen terugbetalings word gemaak nie. Jy sal aanspreeklik wees vir die volledige uitstaande bedrag indien daar enige is.

Eenslaapkamereenheid
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders onder 12 jaar. Die eenheid beskik ook oor 'n eetarea, kombuisarea, aparte badkamer, kluis, WiFi, 'n waaier en DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Al die maaltye is teen ekstra kostes beskikbaar: Ontbyt is R130. Middagetepakkie is R130. Aandete en 2 drankies is R280. (Maaltye word ongelukkig nie tydens die feesseisoen voorsien nie). Alle kinders is welkom. Kinders 4 jaar en jonger bly gratis. Kinders 5 jaar en ouer betaal 100% van die volwassenestarief. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Kampbed is op versoek beskikbaar. Skoonmaakdiens is opsioneel. Tariewe is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Geen kansellasie sal aanvaar word sodra jou bespreking bevestig is nie.
Geen terugbetalings word gemaak nie. Jy sal aanspreeklik wees vir die volledige uitstaande bedrag indien daar enige is.

Tweeslaapkamereenheid
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die sitkamer het 2 enkelslaapbanke vir volwassenes geskik is. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, 'n TV met DStv, WiFi, 'n kluis en 'n waaier. Daar is ook 'n gemeenskaplike braai-area. Elke eenheid het 'n aparte ingang.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Enkelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
2 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Al die maaltye is teen ekstra kostes beskikbaar: Ontbyt is R130. Middagetepakkie is R130. Aandete en 2 drankies is R280. (Maaltye word ongelukkig nie tydens die feesseisoen voorsien nie). Alle kinders is welkom. Kinders 4 jaar en jonger bly gratis. Kinders 5 jaar en ouer betaal 100% van die volwassenestarief. Daar is 'n dubbelslaapbank vir kinders. 'n Kampbed is op versoek beskikbaar. Skoonmaakdiens is opsioneel. Tariewe is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Geen kansellasie sal aanvaar word sodra jou bespreking bevestig is nie.
Geen terugbetalings word gemaak nie. Jy sal aanspreeklik wees vir die volledige uitstaande bedrag indien daar enige is.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Laan 9, Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44ad6b6f8d9b058945ca68629b894806baeae5f38e8d69a445e34c53e86bb2d0f188cbcc82d70e2670353b18ab895cb3413b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 4 No. 9 Ninth Ave Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.987548524388 25.6698346138
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!