Summerstrand Beach Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summerstrand Beach Lodge bied B&B- of basiese, ten volle toegeruste selfsorg-eenhede wat ideaal is vir vakansiegangers, sakereisigers of langtermyn-verblyf. Die lodge is perfek geleë in Port Elizabeth en is stapafstand van 3 hoofstrande af wat Hobie-strand, Kings-strand en Humewood-strand insluit.

Die verblyf beskik oor 8 eenhede en bied slaapplek aan 18 gaste. Al die eenhede het WiFi, DStv, waaiers, kluise, volledig toegeruste kombuisie, beddegoed en handdoeke.

Geriewe op die perseel sluit braai-areas, 'n swembad, eetarea, vermaakarea, funksielokaal en veilige parkeerplek in. Die konferensiegeriewe het sitplek vir 22 tot 30 afgevaardigdes afhangend van die sitplekstyl. Ontbyt, en ander maaltye is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summerstrand Beach Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za