Summerstrand Cosy Flatlet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summerstrand Cosy Flatlet bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n knus tweeslaapkamerwoonstel wat in die luukse kusbuurt, Somerstrand in Port Elizabeth geleë is. Dié woonstel is met smaak versier en is sowat 1,4 km van die strand en 2,8 km van Humewood Golfklub af.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. 'n Ekstra bed kan op versoek voorsien word vir 'n vierde gas. Daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak, en 'n toilet, asook 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, yskas, ketel en 'n broodrooster. Die sitarea het 'n TV met 'n DVD-speler en sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot 'n private onderdak braai-area.

Die perseel is naby die winkels, restaurante en sowat 'n uur en 'n half van die Addo Olifantpark af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summerstrand Cosy Flatlet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za