Summertide

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Summertide is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Summertide-kompleks in Bloubergstrand naby die strand en verskeie restaurante. Dis ideaal vir vlieërbranderryers en water-entoesiaste.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede gesinsbadkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die leefarea het gemaklike banke. Al die kamers het plafonwaaiers. Daar is 'n ruim balkon waar gaste 'n drankie met sonsondergang kan geniet.

Daar is 'n aangewese parkeerplek vir 1 voertuig in die kompleks.

Slaapplek

'n Bespreking by Summertide sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 -

Area 2 - Huisves 1 kind
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Summertide gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false