Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summerville Place

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Summerville Place
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Hendre J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J
Gesin met tieners

Baie aangename oornagverblyf gehad by Summerville Place.

Ons is hartlik ontvang en het die veilige, netjiese plekkie baie geniet. Sal beslis aanbeveel vir enigeen in daardie geweste. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Saam met vriende

Very comfortable and well-appointed.

Helpful hosts, very knowledgeable about the local area. Most enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria V
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly!

Die drie aande op die sitrusplaas was heerlik. Dit was skoon, gerieflik en baie veilig. Die kort stukkie grondpad was in 'n goeie toestand ten spyte van al die reën. Daar is voorsiening gemaak vir die kragonderbrekings en ons is ook op hoogte gehou van die skedule. Addo Olifant Park is ongeveer so 20 minute se ry. Baie dankie aan die eienaars vir al hul gasvryheid! Ons het die tydjie daar baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marcia B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcia B
Saam met vriende

Summerville bied alles en nog meer.

Rodney ons voor ons aankoms al voorsien van nodige inligting om die veiligste pad te ry en vir ons 'n band uit PE gebring na skade in Baviaanskloof. Die vriendelikheid en diens was opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heine M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heine M

Dis 'n pragtige plek wat aan al ons behoeftes voldoen het.

Die plek het 2 slaapkamers waar mense privaat kan slaap en dit was vir ons belangrik in ons keuse van 'n plek. Summerville is pragtig binne-in asook buite en is baie goed toegerus. Rodney en Nicki het ons so gasvry ontvang. Nicki het voor die tyd aanwysings gestuur hoe om by die plaas uit te kom en dit het baie gehelp. Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oskopweg, Rhodene Plaas, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2bc74048da7c64d5b4ddcc6b0c877b49d8226974718f9ca115c53ea490f7d56b662786a34e076d4b5d613d202717603f4b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 Oskop Way Rhodene Farm 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.494372894031 25.582568911215