Mostertdrif Akkommodasie by Summerwood Guest House | LekkeSlaap
+36
+36

Summerwood Guest House

Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 28, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Summerwood Guest House is in Stellenbosch. Dié historiese dorp in die Wes-Kaap word deur amfiteaters en pragtige bergreekse omring. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynlande, is die oudste wynroete in Suid-Afrika, spog met meer as 145 wynplase en is 'n groot toeriste-trekpleister.

Die gastehuis beskik oor 8 ruim slaapkamers wat smaakvol versier is en het elk slaapplek vir 2 gaste. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en DStv.

Daar is ook 'n swembad en 'n tuin. Die patio het eetareas waar gaste ontbyt kan geniet. Addisionele geriewe sluit WiFi en veilige parkeerplek in.

Stellenbosch bied verskeie doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, visvang, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Summerwood Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jonkershoekweg 28, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summerwood Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jonkershoekweg 28, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVhMTZmYzM2LTE4OTktNDdlZi04NDFlLWUzNDBmMGRkNzBjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 28 Jonkershoek Road Mostertsdrif 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.935402496695 18.877923488617
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za