Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Summit Place Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marlene M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M
Enkelreisiger

Great!

It is a beautiful setting. I truly enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

Ons was baie verras oor die ligging. Die gastehuis is baie sentraal en die meeste Constantia to do's is regtig om die draai. Jy voel baie veilig en daar was altyd iemand aan diens, wat baie vriendelik en hulpvaardig was. Regtig waarde vir geld, ons sal vir seker teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

Dear Joanne,

Thank you so much for your review.
We look forward to welcoming you back to the guesthouse.

Warm regards,
Summit Team

Summit Place Guest House
Joline R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joline R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend met fantastiese ligging en baie mooi.

Dit was 'n uitstekende ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

Thank you for your review. Once again thank you for choosing Summit Place Guesthouse for your stay in Cape Town, the Summit Team would like to host you again for your next visit. Warm regards,
The Summit Team

Summit Place Guest House
Nicolene V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek en gesellige atmosfeer!

Ons het baie lekker gebly en die atmosfeer geniet. Netjiese verblyf en lieflike uitsig oor die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

Thank you so much for your review.
We hope to accommodate you again in the near future.

Regards,
Summit Team

Summit Place Guest House
Johann L - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was regtig wonderlik gewees.

Beveel hierdie plek aan. Het dit baie geniet en mense was vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en tuin. Personeel baie vriendelik en bekwaam.

Ons het heerlike verblyf geniet. Die huis en tuin asook die omliggende omgewing is pragtig. Die wynplase in die onmiddellike omgewing is beslis ook die besoek werd. Sal verseker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Summit Place Guest House
Lizette J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette J
Saam met vriende

Sjoe, uit die boonste rakke!

Was so verslae oor hoe mooi die plek is! Ek het so lekker in styl gebly en gestort en geslaap was ongelooflik. Ek kan net baie baie dankie sê. Eks terug volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Summit Place Guest House
Thys P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Thys P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Twee aande oorgeslaap.

Ons het die hoof-suite aan die swembad se kant bespreek teen R800 pp/dag (sonder ontbyt!) en by ons aankoms gesê ons is "opgradeer" na die tuin-ateljee, wat ek na ons verblyf gesien het net R525 pp/dag is. Ons is nie die verskil terugbetaal nie, wat net gewoon oneerlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eliane G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eliane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely garden and pool. Friendly service. Place a bit remote. Room simple but spacious and clean.

The location is nice but you need a car as the area of Constantia is huge! For breakfast I missed some plain natural yoghurt. Service was a bit slow if you are in a hurry. The linen in the cupboard was not freshly washed (it should be washed for every new client). The room was simple, spacious and clean. The garden and the pool are lovely. We enjoyed walking through the vineyards nearby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

We hope you are well. Thank you so much for your wonderful review. We enjoyed having you stay with us at Summit Place Guesthouse. It was great to have had the pleasure of meeting you. We hope to see you again in the near future.

Summit Place Guest House
Arina T - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arina T
Enkelreisiger

Baie vriendelike ontvangs, pragtige tuin en omgewing.

Gevoel dat meer aandag aan detail gegee moet word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Summit Place Guest House se terugvoer

Your comments are well appreciated by all of us here at Summit Place Guest House. It was an absolute pleasure hosting you and your family. Best regards, the Summit Team.

Summit Place Guest House
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9316ce85c5e69b9ea79ffe10eb91364af73bb29a50743d26903849aae99364493a4c9628708fc8913525a8f66dff589dbb8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Summit Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.035726911129 18.430194356379