Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Summit Place Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Summit Place Guest House is 'n 4 ster-gastehuis in 'n doodloopstraat in die hartjie van die Constantiavallei-wynstreek. Die ligging is rustig en baie sentraal tot al die hoof besienswaardighede in Kaapstad. Daar is 'n groot verskeidenheid van goed-versierde kamers waarvan sommiges 'n panoramiese uitsig op die berge het.

Summit Place Guest House bied 8 eenhede en het slaapplek vir 18 gaste. Elke kamer is goed toegerus, lugtig en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook groot kaste, 'n kluis, gratis onbeperkte WiFi, en 'n platskerm-TV met 'n verskeidenheid van satelliet-TV. Die selfsorgwoonstelle se kombuise is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, breekware en ander kookgerei. Elke kamer en woonstel word voorsien was komplimentêre tee, melk, suiker en koffie.

Die kamers is langs die gastehuis se swembad en is omring deur 'n welige tuin.

Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Gaste kan die geskiedenis van Suid-Afrika se oudste wynprodusent-streek verken. Daar is ook verskeie natuurroetes en prentjiemooi natuurskoon daar naby.

Summit Place Guest House is in die hartjie van die Constantiavallei-wynlande geleë, naby Bergvliet, Tokai, Wynberg, Bishopscourt en Nuweland. Die gastehuis is slegs 20 min vanaf die V&A Waterfront en Tafelberg, 15 minute vanaf Muizenberg se strand en 5 minute vanaf die wingerde van Uitsig, Buitenverwachting en Groot Constantia. Die Amerikaanse Ambassade is sleg 5 minute weg.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Summit Place Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 9

Ligging

  • Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Summit Place Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Summit-weg 15, Constantia, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9316ce85c5e69b9ea79ffe10eb91364af73bb29a50743d26903849aae99364493a4c9628708fc8913525a8f66dff589dbb8d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 15 Summit Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.035726911129 18.430194356379
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem