Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 599 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa is 'n selfsorg-villa in Groenpunt aan die voorheuwels van Seinheuwel op die Atlantiese kus. Die villa is naby verskeie winkles, kroeë en restaurante in Groenpunt, en net 'n klein entjie se ry van Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt Promenade, verskeie strande, Langstraat en die pragtige Groenpuntpark af. Die villa het 'n uitsig oor die see en Robbeneiland in die verte.

Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n lieflike balkonnetjie met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het sy eie klein tuin. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Net een van die badkamers het 'n bad. Die vyfde slaapkamer is 'n klein en basiese slaapkamer in die hoofslaapkamer en dit het stapelbeddens.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies toegerus. Die villa het sitplek binne en buite, en 'n lieflike lapa-kuierarea met 'n ingeboude braai. Die villa het 2 veilige, aangewese parkeerplekke.

Gaste kan gedurende sekere tye van die jaar gebruik maak van die swembad op die eienaars se perseel langsaan. Daar is 'n trap wat na die swembad lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Gagan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Jaar gelys 5

Ligging

  • Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sun & Sea Downtown Mediterranean Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 599
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 599
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 37, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJb4ixd4wNuup5BvhwozX0LtBsCnefBKT0m31ytTL6uCqMUXYm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 599 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 37 Joubert Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.911050859614 18.40463679266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem