Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun & Sea Family Villa and Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 38J, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sun & Sea Family Villa and Apartment bied lieflike selfsorgverblyf op 'n mooi perseel in Groenpunt wat naby verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë is. Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt se promenade, Langstraat en die baie mooi Groenpuntpark is slegs 'n motorrit ver.

Verblyf word gebied in 'n Gesinsvilla en 'n aparte woonstel. Die Gesinsvilla moet saam met die woonstel bespreek word en bied slaapplek aan 12 gaste

Die Gesinsvilla en Woonstel beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers waarvan 3 en suite is. Daar is matrasse in die sitarea vir 2 addisionele gaste. Die villa het 2 sitareas waarvan 1 'n swaaistoel langs die kaggel het en nog een langs die TV. Die buite-area het 'n swembad, sondek, 'n stoep en 'n tuintjie met 'n lieflike uitsig oor die see. Die eenheid het veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Die aparte Woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die Gesinsvilla en die Woonstel deel 'n gemeenskaplike swembad en die groot tuin met 'n mooi see-uitsig. Aangewese parkeerplek is vir sedan-voertuie beskikbaar. Gaste kan ook in die straat parkeer.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Sun & Sea Family Villa and Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ocean View-rylaan 38J, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sun & Sea Family Villa and Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 999
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean View-rylaan 38J, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0CwSUI8iaZp6RCXArjbUmV7vpxFpfxfUNx1cop1ENw44Rbe1z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 999 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 38J Ocean View Drive Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.911276376696 18.404634296894