Sun & Sea Hideout

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sun & Sea Hideout bied lieflike selfsorgverblyf op 'n mooi perseel in Groenpunt wat gerieflik naby verskeie winkels, kroeë en restaurante geleë is. Tafelberg, die V&A Waterfront, Seepunt se promenade, Langstraat en die baie mooi Groenpuntpark is slegs 'n motorrit ver.

Verblyf word gebied in 'n Gesinsvilla en 'n aparte woonstel. Die Gesinsvilla moet saam met die woonstel verhuur word vir groepe van 12 gaste.

Die Gesinsvilla het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ruim oopplan-kombuis en -leefarea.

Die Woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Die Gesinsvilla en die Woonstel deel 'n gemeenskaplike swembad en die groot tuin met 'n mooi see-uitsig. Aangewese parkeerplek is vir sedan-voertuie beskikbaar. Gaste kan ook in die straat parkeer.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sun & Sea Hideout gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R999 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false