Bellville Akkommodasie by Sun Bell Lodge | LekkeSlaap
+25
+25

Sun Bell Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R1 170 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Leipoldt Straat, , Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sun Bell Lodge is sentraal geleë in 'n bekoorlike, boomryke straat in Bellville, 150 km van Sanlam se korporatiewe hoofkantoor af. Die gastehuis bied lekker gerieflike akkommodasie wat ideaal vir vakansiegangers én besigheidsreisigers is. Daar word ook vir pasgetroude paartjies in die Luxury Suite voorsiening gemaak.

Die akkommodasie bestaan uit 'n verbysterende 17 gemaklike en volledige kamers. Daar is 5 kamers met 2 enkelbeddens in elk, 2 kamers wat oor die swembad en tuin uitkyk, 3 dubbelslaapkamers, 6 houthuisie-kamers met 2 enkelbeddens elk, en ook 'n Luxury Suite. Alle kamers het en suite-badkamers vir gaste se gerief.

Sun Bell Lodge spog met 'n 3-ster-gradering deur die Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika en gaste kan beslis professionele en kwaliteitdiens met elke besoek verwag. Heerlike ontbyte en smullekker middag- en aandetes word deur die inwonende sjef voorberei en is altyd 'n treffer onder die gaste.

Vir die gaste wat net lekker wil ontspan, is Sun Bell Lodge naby verskeie gewilde besienswaardighede en topgehalte winkelsentrums geleë. Sun Bell Lodge kry ook gereeld korporatiewe gaste en met en suite-kamers wat oor 'n lessenaar en WiFi beskik, is dit ideaal vir besigheidsmanne en -vroue.

Gaste kan die dag reg afskop met Sun Bell Lodge se legendariese ontbyt en later die dag langs die swembad ontspan en 'n skemerkelkie geniet na 'n lang dag op kantoor of op die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Sun Bell Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • 8 Leipoldt Straat, , Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sun Bell Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 170
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Leipoldt Straat, , Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMTAwNjZjLWUwZjMtNGY5NS1hNDZkLWQ5NGI1NTRhNTkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 170  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 8 Leipoldt Street Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.901582997297 18.645504431877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za