LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sun Bell Lodge | LekkeSlaap
+23

Sun Bell Lodge

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir Sun Bell Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Banus V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Banus V
Besigheidsreis

Vriendelik.

Vriendelike diens in veilige omgewing.

Sun Bell Lodge's terugvoer

Baie dankie Mr.van der Walt. Hoop om weer van u te sien. Geseende Kersfees en 'n voorspoedige nuwe Jaar vir u en u geliefdes.

Sun Bell Lodge
Sunley U - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunley U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Regtig baie lekker. Waarde vir geld en 'n plesier om daar te bly!

Irene D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Irene D
Gesin met klein kinders

Ontbyt kan vroeër bedien word, en koffie geen selfhelp dienste met ontbyt nie. Parkering is baie beperk, kan nie maklik in en uit beweeg nie. Baie klein met kinders, geen beweging nie. Kamers te op mekaar.

Die kamers is netjies, baie klein en geen beweegruimte nie. Parkering is baie beperk in die oprit. Ontbyt het ons heeltemal uitgemis en het betaal, dit is net te laat bedien. Verder 'n baie mooi plekkie, maar nie vir 'n familie nie, miskien vir twee mense net om in en uit te gaan of 'n besigheidspersoon.

Lenette O - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lenette O
Besigheidsreis

Gerieflik!

Vriendelike ontvangs en goeie gemiddelde fasiliteit. Heerlike ontbyt. Beperkte en beknopte parkeerterrein egter 'n groot probleem.

Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R998
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Leipoldt Straat, , Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzMTAwNjZjLWUwZjMtNGY5NS1hNDZkLWQ5NGI1NTRhNTkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 4 8 Leipoldt Street Bellville 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.901582997297 18.645504431877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!