LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sun-decked Tranquillity in Lynnwood | LekkeSlaap
+39

Sun-decked Tranquillity in Lynnwood

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sun-decked Tranquillity in Lynnwood
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Bert P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert P
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf.

Ideale verblyf vir kort of langer sakebesoek. Baie goed geleë met alles wat jy nodig het. Al die klein ekstras het ons verblyf baie aangenaam gemaak. So bly ons het julle ontdek op die webtuiste. Sal beslis in die toekoms van julle gebruik maak. Baie Dankie Marie-Louise vir jou gasvryheid!! O ja, die WiFi is uitstekend!

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 460B The Wishbone North, Lynnwood, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjUwOThhLTA1YmEtNDIyNC1iODFkLTU4MTgwZTFlMjNhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 460B The Wishbone North Lynnwood 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.768054992963 28.269703693254
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!