by Sun Karros Daan Viljoen Game Park | LekkeSlaap
+39

Sun Karros Daan Viljoen Game Park

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Sun Karros Daan Viljoen Game Park
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Ronel N - Jul 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N
Gesin met tieners

Pragtig oorgedoen, was 30 jaar terug daar - bly spesiaal.

Die kamers is baie mooi gedoen, die wasbakke is bietjie onprakties - mors water. Die ligte se skakelaars is bietjie snaaks gespasieër- bedlampies se skakelaar bv. by die voordeur en buiteligte by braai nie beskikbaar nie.

Hugo S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantatstiese verblyf gerieflike geleë net 20 km buite Windhoek.

Ons is baie spyt dat ons Daan Viljoen net as 'n oornag-stop gebruik het - dit is regtig die moeite werd om 'n paar dae te bly. Die akkommodasie is baie uniek en weelderig, netjies en modern. Daar is lekker roetes waar jy in die veld en tussen die wild (bokke) kan gaan stap. En dit is skaars 15 minute se ry buite Windhoek. So as jy 'n rustige kuier buite die stad se gewoel verlang, maar nog steeds naby die stad se geriewe wil wees is Daan Viljoen net die plek vir jou! Hoogs aanbeveel - geniet dit!

Paula P - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paula P
Gesin met klein kinders

Please read terms and conditions carefully.

They don't do refunds.

H V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
H V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te ontspan met lekker kos.

Lekker rustige plek om oor te bly op pad verder of om Windhoek te verken wat naby is.

Gerda J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed-toegeruste verblyf.

Ons verblyf was aangenaam en ons was in staat om 12 verskillende boksoorte te kon sien tydens ons sirkelroete in die park. Dit is nog buiten die mak volstruis, vlakvark en blouwildebeeste wat ons by ons kampterrein kom besoek het.

Sun Karros Daan Viljoen Game Park se terugvoer

Dear Gerda
Thank you for the great review.l Was a pleasure hosting you, please visit again soon.
Regards
Daan Viljoen Management team

Sun Karros Daan Viljoen Game Park
H V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
H V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Uitstekende verblyf en die kos by die restaurant - aandete en ontbyt - was ook uitstekend.

Sun Karros Daan Viljoen Game Park se terugvoer

Geagte Herdi
Baie Dankie, ons verwelkom julle weer.
Groete

Sun Karros Daan Viljoen Game Park
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C28, D1526-afdraai, Daan Viljoen, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArxEZB8exCHeTxTnhQ8XbbeaceTmkZ7JtP4tJC8Ia8ofe6SjRPt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 C28, Turn off D1526 Daan Viljoen 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.53777 16.945697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem