Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun River Kalahari Lodge

Lodge

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Sun River Kalahari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Armand L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand L
Gesin met tieners

Uitstekend, het dit baie geniet by Sun River Kalahari Lodge.

Het baie lekker gebly, alles mooi skoon en lieflike uitsigte oor die rivier.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayno G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno G
Gesin met tieners

Baie lekker oorslaapplek oppad terug van Namibië.

Baie lekker gekuier en gebraai die aand. Ons het op 'n vakansiedag daar aangekom en die personeel het met hout en braaipakkies gehelp aangesien baie winkels reeds toe was. Die kroeg met 'n goeie verskeidenheid het ook gehelp met die warm weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring!

Ons het gereël om ons 3 maande oue Duitse Herders hondjie saam te bring. Dit was ook uitstekend vir haar. Ek kan hulle enigetyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaque S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaque S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Convenient location.

Weekend shopping, so convenient sleepover next to the river and grazing Springboks on the grass to soothe the soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Waltie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waltie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon aan rivierkant, luuksheid agter jou.

Rustige atmosfeer asof in die natuur, luukse vriendelike diens, beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Goeie dag

Dankie dat u van Sun River Kalahari lodge gebruik gemaak het.

Hoop als was na u verwagting en hoop om u gou weer te sien.

Lodge
Groete

Sun River Kalahari Lodge
Coenie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en ontspanne.

Kamers het alles wat nodig is om gerieflik te wees. Beddens is gemaklik. Aandete en ontbyt was puik gewees. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Goeie dag

Dankie dat u van Sun River Kalahari lodge gebruik gemaak het.

Hoop alles was na u verwagting en hoop om u gou weer te sien.

Lodge
Groete

Sun River Kalahari Lodge
Philip F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi. Reg op Oranjerivier.

Tuine mooi met springbokke in tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Bestuur en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Hul het die verblyf daar nog lekkerder gemaak. Die ligging is baie geskik met 'n pragtige uitsig op die rivier. Ons het die aand gebraai op die grasperk en die personeel was baie hulpvaardig om vir ons alles reg te sit wat ons benodig het, al het ons hul baie kort kennis gegee dat ons wil braai. Ons sal definitief weer Sun River Kalahari Lodge besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot fees. Alles was fantasties.

Ligging was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing - vriendelike ontvangs.

Semi-selfsorg-eenheid het dalk nie alles in wat jy nodig het nie, maar die personeel help gou waar daar 'n tekort is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerno E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Gerno E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal te duur vir wat mens kry!

Die plek is mooi, skoon, en goed geleë! Maar om R1250 te betaal vir so 'n ongemaklike, klein kamer is absoluut absurd! Mens kan in die wêreld se mooiste stede, vir dieselfde prys, iets baie mooier, beter en groter kry! Ons kamer en badkamer was so klein dat dit onplesierig was! Verder het ons op 4 verskillende tipe kussings geslaap, een is heeltemal te hard, die ander te sag. Dit is my en my verloofde se sesde keer om in Upington oor te slaap en ons het nog elke keer by 'n nuwe plek geslaap, en dit baie geniet, maar Sun River Kalahari Lodge was die slegste ervaring nog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

So jammer om van jou slegte ervaring hier by ons te hoor. Sun River Kalahari Lodge doen alles in ons vermoë om gaste dit vir gaste so gerieflik moontlik te maak.

Sun River Kalahari Lodge
Nadia M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oornagplek

Ons het oorgeslaap by Sun River Kalahari Lodge op pad terug van Namibië. Na die woestyn was hierdie beslis 'n oase. Die kamers is mooi, die tuine goed versorg en die personeel vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons sien uit om u gou weer te sien.

Sun River Kalahari Lodge
Devon H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devon H
Gesin met tieners

Baie lekker

Ons het baie lekker gekuier daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janice R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging langs die Oranjerivier.

Was teleurgesteld in die ligging van my akkommodasie, dit was nie met 'n uitsig oor die rivier soos geadverteer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Daar is rivier-uitsig kamers en dan die standaardkamers wat nie rivier uitsig is nie. Afhangende van u prys-voorkeur. U het moontlik net by die verkeerde kamer geïndig. Ons vra omverskonig vir enige ongerief.

Sun River Kalahari Lodge
Adri J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Ons het baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar gaan draai. Sal volgende keer die kinders saamneem. Heerlike grasperke en swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons sien uit daarna om u gou weer te sien.

Sun River Kalahari Lodge
Katryn V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katryn V
Gesin met tieners

Wonderlik.

Baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid. Julle sal ons definitief weer in die toekoms sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

U terugvoering word waardeer. Hoop om jule gou weer te sien.

Sun River Kalahari Lodge
Olga B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olga B
Gesin met tieners

Die groen gras en rivier het so 'n salige inwerking op 'n mens.

Hierdie was ook 'n goed toegeruste eenheid. Lieflike ontbyt. Skemerkelkie op die dek wat uitkyk op die Oranjerivier. Die groen gras was 'n verkwikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Julle is skaars, dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Sun River Kalahari Lodge
Jaco N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Heerlik verblyf met wonderlike rivierligging.

Luukse tuineenhede, baie goeie, vriendelike diens en wonderlike rivierligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Sun River Kalahari Lodge
Amanda B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Dit was baie gemaklik vir gesin.

Was baie lekker om na 'n dag se ry aan te kom by plek met groen grasperk en heerlike swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Kom gerus gou weer.

Sun River Kalahari Lodge
Lorraine S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine S

Asemrowend.

Wat ‘n oase in die Kalahari. Die pragtige tuin wat strek tot by die rivier en twee swembaddens, is ‘n lafenis vir liggaam en siel en gee die gevoel van vakansie. Vriendelike personeel, skoon en netjiese kamers, lekker ontbyt. Wat meer kan ‘n mens vra? Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Sun River Kalahari Lodge
FW R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
FW R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was ruim, netjies en baie goed ingerig.

Ons het met ons hondjie gereis en ons kon haar gemaklik akkommodeer. Die ontvangs was vriendelik en tegemoetkomend omdat ons 'n kamer op die grondvloer verkies het. Daarmee saam was die kamer modern en goed toegerus met ondermeer kragpunte vir die selfone, WiFi vir internet, asook genoegsame en goeie kwaliteit koffie en tee. Ons rook beide en daar was plek op die stoep net buite die kamer, met 'n asbak wat ons kon gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.

Sun River Kalahari Lodge
Jaatje P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaatje P
Gesin met klein kinders

Ons was tevrede behalwe vir die WiFi wat nie gewerk het in ons kamer nie.

Kamer was ruim en goed toegerus. Ontbyt heerlik. Kyk asb net na julle WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sun River Kalahari Lodge se terugvoer

Jammer oor die Wi-Fi, dit gebeur van tyd tot tyd en het ons nie altyd beheer daaroor nie. ek vra groot verskoning vir enige ongerief. Kom gerus weer.

Sun River Kalahari Lodge
Bianca C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ek het dit baie geniet om daar te bly. Die personeel is gaaf en die diens en ontbyt is wonderlik. Ek sal net aanbeveel dat extractor fans in badkamers gesit word, want as mens stort is die stoom so oorweldigend. Alles is nat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus en geëet. reg vir die langpad.

Personeel baie hulpvaardig en kamers mooi skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carlo L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel ten sterkste aan.

Vriendelike en omgee personeel word waardeer. Beslis waarde vir geld. Ligging is perfek. Kos en pryse is perfek. Beste oorslaapgerief en beslis kindervriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met 'n fantastiese uitsig oor rivier.

Alhoewel tariewe aan die duurder kant van die mark is, was verblyf en geriewe baie goed en ontbyte heerlik. Braaiers moet egter nie 'n tarief hê nie (gratis plus 1 bondel hout).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie B
Saam met vriende

Mooi omgewing, vriendelik, heerlike ontbyt.

Baie mooi omgewing, vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was lieflik en die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Die ligging is regtig baie mooi en die akkommodasie op standaard. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit was 'n uitstekende oornagplek gewees met 'n lieflike kamer. Menu is klein maar etes baie goed. Sal definitief weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi Lodge, fantastiese uitsig, vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi langs die rivier - rustige omgewing!

Dit was heerlik om 'n troeteldiervriendelike verblyf te kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en mooi.

Ek kan geen negatiewe dinge sê oor die plekkie nie. Dis mooi, skoon, goed onderhou en die ontbyt was baie lekker. Ons was verbaas dat jy geen aandete kon kry oor die naweek nie, maar dit was die minste. Die swembaddens is super mooi skoon. Die gras groen die rivier mooi skoon. Definitief die moeite werd na 'n lang dag in die motor en in die hitte van die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vreeslik lekker om daar te bly.

Ons sal vir seker weer daar bespreek. Dit is vreeslik lekker om by Sun River Kalahari Lodge te bly. Rustige atmosfeer, goeie diens en die kamers is baie mooi ingerig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is verwelkom met vriendelike ontvangs.

Ons het die verblyf geniet. Dis skoon, netjies en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328