Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun River Kalahari Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sun River Kalahari Lodge is geleë in die hartjie van die Groen Kalahari. Ons sien daarna uit om jou bekend te stel aan ons hartlike gasvryheid, doeltreffende diens en opgeruimde personeel. Sun River Kalahari Lodge bied gerieflike, luukse en bekostigbae verblyf en 'n volledige reeks gastegeriewe is beskikbaar in al ons kamers.

Die 25 en suite-kamers is gerieflik, luuks en smaakvol gemeubeleer volgens 'n subtiele Afrika-tema. Ons bied kamers met en sonder uitsigte oor die rivier. Elke kamer is toegerus met DStv, lugversorging en luukse badkamers.

Die Lodge het rustige binne- en stoepareas met kaggels vir 'n heerlike atmosfeer. Die stoeparea loop uit op 'n tuin met luisterryke uitsigte oor die rivier, tuine met palmbome en een van 2 swembaddens in die son. Hierdie pragtige venue het plek vir 30 konferensiegangers.

Ons bestuur en personeel is baie goed opgelei en het baie ervaring in die gasvryheidsbedryf. Ons liefde vir mense noop ons om alles in ons vermoë te doen om vir gaste 'n puik ervaring te gee.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • 24-uur Kamerbediening
  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir Sun River Kalahari Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sun River Kalahari Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenboklaan 8, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad5415333daf2a325a7ded5763bb9ac5081b246206d16fadd3aec0923c3d0a2a8ce6f7264042f1fa15bcfed459d5116d922a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 8 Steenbok Lane Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.451913853767 21.259305242328