LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sun Sanctuary | LekkeSlaap
+14

Sun Sanctuary

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antigua-laan 30, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sun Sanctuary is 'n privaat ateljeewoonstel in Capri Village en beskik oor 'n privaat ingang, tuin en parkeerplek. Geniet onbeperkte uitsigte oor die hele Noordhoekvallei, berg en die see vanaf elke hoek van die woonstel en dek.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 mense en is met 'n koningingrootte-bed ingerig, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met moderne toebehore onder meer 'n tweeplaatstoof en oondjie, yskas en 'n ketel. 'n Ontbyttoonbank met 2 stoele is ook beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike bank, 2 stoele en 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot verskeie films en WiFi. Buite is 'n lieflike dekarea met braaigeriewe en 'n tafel met stoele vir buiteligetes.

Verder is daar 'n aparte ingang na 'n gedeelde swembad met 'n aparte privaat lapa wat houtvuurgeriewe bied. Skoonmaak- en wasgoeddienste, asook ontbyt is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Antigua-laan 30, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antigua-laan 30, Capri, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5ODhiYmJjLWRkYzEtNDkyZS04NmVjLTAyZmRhOGQ1MDMzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 30 Antigua Avenue Capri 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.137901978587 18.391895114086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!