LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sun Sea Dream House | LekkeSlaap
+13

Sun Sea Dream House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c/o Prince Henry and David Livingstone Rylaan, , Palm Beach, 7425, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sun-Sea-Dream House is 'n privaat, ten volle toegeruste vakansiehuis in Palm Beach. Die see-uitsig vanuit hierdie romantiese strandhuis sal jou asem wegslaan! Die naaste strand is 3 minute se stap van die huis af. As jy op soek is na ongerepte natuur en 'n rustige wegbreek, maar tog naby aan al die doendinge wil wees, dan is hierdie net die vakansiehuis vir jou!

Die huis is onlangs gebou en het plek vir 6 mense. Die kombuis is ingerig met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser vir jou gerief. Die oopplan-leefarea het gerieflike rusbanke. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en groot vensters met 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het ongekunstelde dekor en 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 1 dubbelbed, op versoek. Die derde kamer het 'n dolfyn-tema vir die kinders en 'n stapelbed. Daar is 2 badkamers: die hoofbadkamer is en suite en is toegerus met 'n bad en 'n stort, en die tweede badkamer het net 'n stort.

Die eenheid het 'n houtdek met braaigeriewe en 'n groot eetkamertafel waar jy en jou gesin lekker kan kuier. Die kompleks het 24/7-sekuriteit en 'n gemeenskaplike swembad. 'n Kampbedjie is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Kom maak jou droomvakansie waar by Sun-Sea-Dream House!

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Sun Sea Dream House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • c/o Prince Henry and David Livingstone Rylaan, , Palm Beach, 7425, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sun Sea Dream House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: c/o Prince Henry and David Livingstone Rylaan, , Palm Beach, 7425, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdlNzZmYzdlLTFlOGQtNDM5ZC05NzQxLTE0YWE3MmU1MjVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 c/o Prince Henry and David Livingstone Drive Palm Beach 7425 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.982700363922 30.274239331484
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!