Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sun Villa

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Sun Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Verona B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona B
Gesin met klein kinders

Die huis is netjies, goed toegerus en die uitsig is asemrowend.

Die huis is goed toegerus met alles wat mens nodig het en is baie netjies. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die huis is in 'n stil area geleë met baie besienswaardighede en asemrowende strande net om die draai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clint W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint W

Had a amazing vacation with my family.

Sun Villa exceeded all my expectations. The ocean views from all 4 bedrooms were breathtaking and the little extras didn't go unnoticed. This home is perfect for a family vacation and it catered for everything you can possibly think of. New memories have been created and we look forward to coming back to create new ones. This is my new favorite spot in SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante C
Saam met vriende

We had a lot of fun. Place is very nice and waking up with the sea view was very nice.

The place is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bibi G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bibi G

Lovely with everything we needed.

We loved our stay and wil definitely be back. Customer service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie E

Excellent.

Baie lekker gebly, met 'n puik uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert P

Fantastiese verblyf! Uitstekende uitsigte!

Ses van ons gesinslede het saam gekuier. Ek en my vrou het al die reëlings getref, my 84-jarige moeder was saam en my 2 volwasse kinders en my dogter se man. 'n Verskeidenheid van ouderdomsgroepe en die huis was perfek vir ons almal. Baie ruim, al die geriewe wat benodig word en uitstekende see uitsigte! Ons was selfs gelukkig genoeg om 'n aantal dolfyne van die huis af te besigtig wat verby geswem het as gevolg van al die visse in daardie omgewing. Die eienaar, Tanya was altyd baie tegemoetkomend. Ek sal hierdie blyplek sonder aarseling aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda C

Beautiful house with stunning sea view.

Got everything you need and more. Will definitely make use of Sun Villa again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V
Gesin met klein kinders

Wonderful, clean, good fun had by all.

Highly recommend! Family visited, enjoyed indoor braai as the weather was cold. Loved the sea views out of literally every window. Can't wait to come back one day on our return to SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S

Perfekte ligging!

Was heerlik om weg te breek in die mal tyd. Die uitsig van die huis was net wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette C

Rustig.

Die huis is goed ingerig vir 'n groot groep van 8, ons kon braai en kuier sonder om onder mekaar se voete te wees, daar was ook genoeg badkamers vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie D
Gesin met klein kinders

Absolutely breathtaking!

The best view, the best vibes, beautiful home, super neat, rustic look! I absolutely love this place and I will definitely book it again! We even got to see dolphins showing off! The assurance that I received from the home owner was above ground! Thank you, Tanya, for having us over at your place, it is absolutely beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie C
Gesin met klein kinders

Fabulous family holiday.

We had a wonderful time at Sun Villa. Clean, spacious, well stocked and perfectly located. Tanya was super helpful! Smartly organized for load shedding too!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst L
Saam met vriende

Ons het heerlik uitgespan met die familie en veral die ongelooflike uitsig uit elke kamer in die huis geniet.

Sun Villa is 'n pragtige, ruim vakansiehuis met 'n goed toegeruste kombuis. Die binnenshuise vuurmaakplek is 'n heerlik luuks, veral as dit buite reën of winderig is. Die diens rondom ons aankoms en verblyf daar, was puik. Ons kan Sun Villa met sy pragtige kamers, smaakvolle inrigting en lieflike uitsig baie geniet en beveel dit graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese strandhuis met 'n lieflike uitsig op die see!

Alles wat jy nodig het is beskikbaar, ruim en netjies. Pragtige uitsig oor die see. Sal enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alistine O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alistine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at sun villa was amazing felt at home instantly cant wait to go back.

Sun Villa was a dream to stay in wish our time there could have been longer. We were welcomed warmly into the house. The house itself is amazing and neat with views of the ocean from every room we really enjoyed our stay and got to see dolphins and on our last day of departure the whales came out to give us a little show it was spectacular as we could see it from the house. This is perfect for your family or a group of friends we will surely return for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-weg 12, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA041caaff14cd2e2ea8838177adef53ef45086c913aa64864cf9011f94b8937cc9acffc8e8f2e9d98f4baacca76977eadb17d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 15 5 1 5 12 Elizabeth Road Seaview 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0107995 25.3479667