Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self Catering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 87 resensies vir Suné's Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Siviwe P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Siviwe P
Gesin met klein kinders

The property is safe, neat and clean.

This is one cute property, neat and clean. The owner was very helpful and openly communicated all the things I needed to know on time. I would definitely recommend this property to anyone travelling to Worcester.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rusha-leigh C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rusha-leigh C
Besigheidsreis

Home away from home.

Ek het beslis lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chubby V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chubby V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon en netjies.

Eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is. Naby aan restaurante, dorp, vermaak en pragtige botaniese tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hallo Chubby,

Baie dankie vir die mooi verwysing. Ek is bly julle het dit geniet.

Groete
Suné

Suné's Self Catering
Charl S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met vriende

Great, clean, safe.

It was clean and exactly like the photos. It was a 5 min drive from the venue we were visiting so it was very convenient. We could come and go as we pleased and we had some late nights so I am glad that we did not have to worry about that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens M
Enkelreisiger

Uitstekend geleë, netjies, skoon en gemaklik.

Dit is lekker privaat, netjies en skoon met alles wat nodig is vir 'n lekker oornag. Veilige omgewing en baie stil. Sal beslis weer in die toekoms gebruik. Vriendelike Suné wat baie goed kommunikeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige, rustige omgewing.

Die eenhied is netjies en skoon met genoeg kaste en rakke. Stil omgewing en naby botaniese tuin. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese ruim eenheid met veilige parkering in 'n rustige omgewing.

Die verblyf is naby winkels en toegangsroetes en word aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsty J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsty J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasies!

Woonstel A - uitstekende uiteensetting, netheid, gerieflikheid asook ontspannende atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tony D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and clean.

Sune was extremely friendly. The unit was clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf weg van geraas.

Lekker gebly en boonoop bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon en gesellige akkommodasie.

Die plekkie word hoogs aanbeveel. Dit is pragtig skoon en gerieflik. Ons was verras met 'n nougat op die bed vir ons elkeen asook 'n gastesepie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanine V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf.

Ons het so 7 uur die aand gearriveer. Die verblyf was perfek vir ons behoeftes gewees. Die vriesplek is 'n bonus gewees op ons roete Weskus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elene O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elene O

Baie lekker gebly.

Plekkie is goed ingerig, baie skoon en netjies. Veilige parkering en baie stil en privaat. Loopafstand van botaniese tuine en verskeie ander hiking trails. Sal definitief weer hier bly. Dankie Suné.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malisa M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malisa M
Gesin met klein kinders

Very good and nice place to stay.

I will go there again it is very clean and nice, and Sune is a very friendly person. Thank you very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wielie V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wielie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Ons kamp gewoonlik en bly dus nie by gastehuise nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacob C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C

Ons het heerlik ontspan en het baie privaat en veilig gevoel.

Wat natuurlik ook belangrik is, is dat jou voertuig veilig is. Die natuurgeluide van die voëls maak mens net meer ontspanne. Die weer was wonderlik en het ons heerlik geslaap. Die induksieplaat werk wonderlik. (Eerste keer dat ek dit gebruik). Die waterdruk was baie goed en warm water gou beskikbaar. Daar is genoeg pakplek in die eenheid en dit is baie goed toegerus met genoeg warm komberse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansna O - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansna O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

In 'n tyd van nood en moeilike omstandighede het Suné ons bygestaan en akkommodeer asof ons haar eie familie was. Het dit verskriklik waardeer. Die woonstelle was volledig ingerig en skoon gewees. Kan vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hi Ansna,

Baie dankie vir die mooi resensie.
Dit word opreg waardeer.
Dit was een groot plesier van my kant af.
Voorspoed vorentoe.

Suné's Self Catering
Coert G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, naby diegholfbaan met onderdakparkering en puik toegang.

Sal verblyf aan enigiemand aanbeveel wat in Worcester will oorbly. Sune's se gasvryheid was uitstekend. Moet nie verby ry en plaaslike geleenthede mis nie. DIe gholfklub is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette H
Enkelreisiger

Baie netjiese en privaat verblyf. Die eenheid is goed toegerus en baie gerieflik.

Die eienaar het uit haar pad gegaan om te help en ek sal hierdie selfsorg graag aan al my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susie H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, tevrede.

Goed ingerig vir self-catering vir 'n paar dae se verblyf. Netjies, gemaklik, mooi. Goed toegeruste kombuisie. Duidelike instruksies vir sleutels en hekke. Stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, luilekker wegbreek.

Dit was ons tweede keer terug by Sune. Haar plekkie is pragtig, mooi ingerig, skoon en netjies en na haar upgrade is dit nog meer van 'n modern homely feel. Ek beveel dit definitief aan vir enige een wat 'n stil wegbreek soek van hulle alledaagse stadsgewoel. Hoop om 'n derde keer te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alecia N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia N
Enkelreisiger

Rustig.

Baie mooi skoon en netjies. Als daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, baie netjies en goeie gasvrou!

Dit is 'n baie nice plekkie met als in wat mens nodig het om net lekker te ontspan en naweek te geniet. Sal haar beslis aanbeveel vir enige besoeker aan Worcester en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayner B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayner B
Saam met vriende

Baie lekker met alles wat jy nodig het.

Ons was daar vir 'n gholftoernooi. Lekker naby aan die baan en die woonstel het alles wat jy sal nodig hê. Goeie waarde vir geld. Baie dankie, Sune, vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alnuschka S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alnuschka S
Saam met vriende

Voel soos my huis.

Baie lekker homey feel, alles wat jy nodig het, baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Ek is so bly julle het dit geniet! Baie dankie vir die positiewe resensie.
Groete,
Sune

Suné's Self Catering
Hanna N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hanna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het geen een van Suné's se personeel of die eienaar gesien nie. Daar is vir my 'n WhatsApp gestuur oor waar ek die sleutel moes kry.

Ek en my man het beplan om die naweek na die Matroosberge te gaan. Ek het op webtuiste gegaan en gesien dat Suné's Self Catering 37 km vanaf die berge is en het toe besluit om dit te bespreek en ook sommer betaal vir die 2 dae. Die dag voor ons vertrek het ek op Google Maps gegaan en gesien dit is nie 37 km nie maar wel 89 km. Ek het dadelik die agent gebel en gevra omdat dit dan baie ver is van waar ons wil gaan (ek meen ek bly in Paarl, so kan dan net sowel by my huis slaap en dan van daar af gaan), sy het bevestig dat dit wel net 37 km is, want sy het met die gastehuis se eienaar (Suné) gepraat en sy het dit bevestig. Saterdag-oggend toe ons opstaan het ek weer gegoogle vanaf Suné's en dit het nog steeds 89 km gewys. Wat toe wel 89 km was toe ons by die berge gekom het. En as gevolg daarvan het ons nie die Saterdagaand teruggegaan na ons gastehuis nie, maar wel na ons eie huis. Ek het R600 in die water gegooi omdat die goed op die webtuiste nie reg is nie en Suné nie eerlik was met die afstand vanaf haar gastehuis na die berge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hallo Hanna,
Ek is vreeslik jammer om van julle ervaring te hoor. Ek wil net vir jou laat weet dat ek verseker nie bevestig het dat die Matroosberge 37km van my af is nie. Inteendeel het ek aan die agent gesê dat aangesien julle 'verkeerdelik' my plek bespreek het omdat julle gedink het dis veel nader, is julle welkom om die akkommodasie te kanselleer en ek sou julle 'n volle terugbetaling gegee het. Ek verstaan dat almal nie altyd van die afstande bewus is nie, en ek self maak staat op google om afstande te bevestig vir my gaste.
Om jou te akkommodeer vir jou ongerief, sal ek enige tyd die gelde aan jou terugbetaal. Ek is spyt jy het my nie gekontak daaroor nie. Ek was ongelukkig daardie naweek self weg, maar was in kontak met jou op whatsapp en het ook iemand wat na my plekke omsien sou daar 'n probleem wees.
Ek sal jou persoonlik kontak om verdere reelings te tref. Hoop dis in orde so. Weereens jammer oor die misverstand.

Suné's Self Catering
Lizel B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B

Vriendelik ontvang. Pragtig skoon en baie veilig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hallo Lizel,
Baie dankie vir jou positiewe review. Ek waardeer dit opreg. Kom gerus weer.

Suné's Self Catering
Monique D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D
Saam met vriende

This place was amazing, quiet, felt like a home away from home. We booked immediately when we came home.

We enjoyed it, its very quiet and relaxing. The place was clean and you have your own space to just sit and relax. The mall is not even 10 mins away. We loved it. Definitely recommend this to anyone. Thanks Sune.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie buurt en veilige verblyf.

Sune's verblyf is 'n skoon en netjiese plek om oor te bly vir 'n aand of twee. Alles is daar om jou verblyf gemaklik te maak. Jy kan self 'n vuurtjie aansteek om 'n vleisie op die kole te gooi. Al negatiewe kommentaar is dat dit sou nice gewees het indien Sune moeite gedoen het om ons te kom groet ons het haar met geen oog gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hallo Hester!

Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is bly julle was tevrede met die plekkie. Ek vra om verskoning dat ek nie kom groet het nie! Ek vind dat baie gaste self catering bespreek juis vir die privaatheid daarvan. Sommige gaste ry ook ver en is nie lus vir geselsies nie. Maar ek neem jou kommentaar ten harte en waardeer jou terugvoering. Ek hoop om julle weer te akkommodeer en sal kom inloer.

Groete Suné

Suné's Self Catering
Elize C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ongelooflik rustig.

Netjies en skoon. Het dit regtig geniet om daar te bly. Rustige stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Ons het baie lekker gekuier. Alles is daar wat jy nodig het. Dit was netjies, skoon en dit voel so huislik. Sal baie beslis weer teruggaan en dit was 'n baie aangename verblyf. Baie dankie, Sune.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Ek is ook baie bly om te sien julle het dit geniet.

Hoop om julle weer te sien!

Suné's Self Catering
Helen B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf gewees. Alle benodighede was daar, rustige omgewing, tot selfs jou eie klein tuin.

Dit was besonders aangenaam om by Suné's Self Catering te kon bly. Rustige omgewing, lieflike plek, netjies. Goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer.

Suné's Self Catering
Natie V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Waarde vir geld. Puik en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodee S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jodee S
Saam met vriende

The stay was phenomenal.

Our stay was absolutely wonderful. Quiet area and safe. Loved the peaceful vibe and the fact that the mall and restaurants were close enough!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Uit en uit die moeite werd om daar te bly. Perfekte ligging. Stil, net wat jy nodig om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riki G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riki G

Netjies en goed toegerus.

Die eenheid was netjies en goed toegerus vir selfsorgverblyf. Die berge rondom Worcester was bedek met sneeu en dit was saans baie koud in die eenheid. Alhoewel ons lekker warm geslaap het was dit baie koud in die leefarea. Los matte in die leefarea en slaapkamer sal welkom wees om die ergste koue te absorbeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith G - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was as advertised; and very clean.

Just as advertised, everything that one needs for a short holiday, Suné was very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mornay L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mornay L
Enkelreisiger

Als wat 'n mens nodig het, is beskikbaar!

Heerlike verblyf. Alles beskikbaar wat 'n mens nodig mag hê. Regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig skoon, bekostigbare verblyf met super vriendelike diens.

Veilig skoon, bekostigbare verblyf met super vriendelike diens. Sal definitief waar daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Uitstekend!

Ongelooflik lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel vir enige gesin wat daar wil oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is a very good choice for someone who wants to break away from the city life.

Wonderfully peaceful and homely. Really felt relaxed and everyone is so friendly in that town, my goodness if only we had that in the city we would all live in harmony. It was really the best getaway from city life. A tranquil surrounding if you looking to just have peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hi Thea,
Thank you for the beautiful review. I am so glad you enjoyed your getaway. Really glad our town treated you well. Please visit and come and relax again. Thank you for your support.

Suné's Self Catering
Marlon I - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlon I
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Die gastehuis is in 'n rustige omgewing. Jy het die vryheid om jou te geniet asook jou privaatheid. Gastehuis is ook baie netjies en ek sal enigeen aanbeveel om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Winton A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winton A
Gesin met klein kinders

It was a fantastic experience and stay. Will definitely go again.

The accommodation was a lovely experience. The place was nice and clean. The air-con was a massive help and advantage during this time of the year (snowy winter). DSTV full package was a massive bonus for kids. It was a highly comfortable and pleasant stay, not even the cold winter could prevent us from having a nice stay. Free coffee, sugar, milk powder, wow! We received more than our money's worth!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H
Besigheidsreis

Die beste!

Beste gasvrou. Skoon, netjiese woonstel met alles wat jy benodig. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Sune's is regtig waarde vir geld. Ruim en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen klagtes.

Daar moet aandag aan stukkende teëls, matras, stortkraan wat lek en 'n trap tussen die leef- en slaaparea gegee word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hi Willie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit. Die matras is vervang en die stortkraan se lek is herstel. Die trap/teels sal so spoedig moontlik vervang word sodra ek 'n opening het. Ek is ongelukkig ver vooruit bespreek en wil nie gaste verontrief met 'n kansellasie nie. Die teels is los/stukkend as gevolg van 'n gas wat die water kraan oop gelos het met 'n waslap in die wasbak. Die wasbak, kamer en sitkamer het oorspoel. Die teels is die laaste van die skade wat moet aandag kry. Dankie vir die laat weet. Hoop ek kan julle weer akkommodeer.

Suné's Self Catering
Patrick B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrick B
Gesin met tieners

Genotvol.

Baie hulpvaardig en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hi Patrick,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is jammer jy kon nie in die woonstel bly wat jy bespreek het nie. Soos genoem, het die vorige gatste hulle bespreking verkeerd gehad, en moes ek jou verontrief om te hulle te help. Soos reeds met jou bespreek, sal ek graag jou op 'n ander naweek in die regte woonstel akkommodeer om op te maak vir die vorige verblyf. Dankie vir julle ondersteuning en jou verstaanbaarheid. Groete, Suné

Suné's Self Catering
Walther D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Walther D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tegenvaller

Wij waren ontgoocheld , wij hadden de B flat , losse en gebroken tegels , schimmel , matras is aan vervanging toe , geen kookvuur, ijskast maakt veel lawaai stoort in de nacht en we konden niet buiten zitten of je zat op de parking.Geen hartelijk ontvangst , afstandelijk ...aan de eigenaars slaap eens een nacht in flat B en je verstaat ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Beste Walther, Jammer ek kan nie ten volle julle taal verstaan nie, maar ek kan aflei julle was nie heeltemal gelukkig nie. Ek weet julle het Wi-Fi aangevra, maar op die webwerf wys my eenhede dat ek nie Wi-Fi beskibaar het nie. Ek probeer my eenhede so billik as moontlik hou vir jan-alleman, Oorsee is Wi-Fi vrylik beskikbaar, maar in Suid Afrika is dit maar duur.
Daar is 'n nota in die woonstel met al my besonderhede om my te kontak indien jy my benodig. Ek vind meeste gaste verkies hul privaatheid, daarom maak ek min kontak as dit nie vereis word nie. Ek neem aan julle het dalk nie die nota verstaan as gevolg van die taal nie. Indien ek geweet het, het ek verseker meer aandag gegee. Jammer indien julle ongerief ervaar het. Sou graag wou opmaak.

Suné's Self Catering
Maritha P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties.

Die plek was naby alles en dit was baie bevredigend. Ek sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell T
Enkelreisiger

Dit was meer as genoeg en baie netjies. Als wat mens nodig het is daar! Eienaar altyd beskikbaar vir navrae.

Ek sal beslis weer daar oornag en die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies skoon, reëlings vir naweek baie goed en professioneel en baie rustige omgewing.

Die plekkie het alles in wat jy benodig. Alles was baie mooi skoon wat 'n groot plus is. Die beddens is net bietjie hard, veral die een in die sitkamer so slaap nie so 100% nie. Die reëlings en inboek vir die naweek was baie goed georganiseer en baie vlot verloop. Die DStv het nie gewerk nie, so geen TV vir die naweek gehad nie, maar eienaar het belowe om daarna te laat kyk en sy het ons afslag daarvoor gegee wat ook 'n plus punt is. Alles in ag geneem, was dit 'n heerlike verblyf en geen groot probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrine M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en gerieflik.

Die verblyf was goed, netjies skoon. Veilig en eienaar vriendlik. Doen ekstra moeite om te sien dat gaste gemaklik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene F - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflik.

'n Mens weet nooit wat om te verwag as jy verblyf bespreek oor die internet nie, maar Sune's is presies soos die foto's lyk. Netjies, gerieflik en 'cozy'. Als wat mens nodig het vir oornag. Sune self het gereeld opgevolg om te hoor of als reg is en of ons iets nodig het. Baie dankie vir die 'personal touch'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustig, veilig en netjies!

Heerlik gebly, veral die stilte geniet. Die eenheid was skoon en baie veilig en het 'n ideale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucinda B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Plekkie was veilig, rustig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Baie dankie Marlene vir jou mooi review. Ek is baie bly julle het dit geniet!

Suné's Self Catering
Reneen D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reneen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer gaan.

Vriendelike gasvrou. Plekkie was netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Hi Reneen
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Suné

Suné's Self Catering
Elmarie H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige stil omgewing.

Ons het die rustigheid en privaatheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica S
Gesin met tieners

Excellent service.

Our stay was very comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karel B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n fantastiese rustige plek met die vars lug om jou.

Alles is perfek, dis net dat 'n klein stofie die trick vir my sal doen, want ek verkies om my kos te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was aangenaam en sal definitief dit aanbeveel vir enige paartjie wat 'n wegbreek kansie nodig.

Suné's self-catering is in 'n stil, rustige area geleë, weg van al die stadsgewoel. Die flat is pragtig, leefbaar en met styl ingerig. Definitief 'n plekkie vir enige couple om te ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het dit geniet!

Suné's Self Catering
Gailin H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gailin H

Self-catering made easy!

Very convenient, value for money and clean. Will definitely return again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was een van die wonderlikste naweke ooit.

Alles was perfek, die stilte, die netheid, die veiligheid en die ontvangs was great, definitief gaan ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dis skoon, privaat en rustig - 100%.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Enkelreisiger

Netjies, goed toegerus, modern, rustig. Besonder aangename verblyf.

Die verblyf was 'n plesier. Die ruim woonstel is voorsien van alles wat 'n mens nodig het, selfs DSTV met al die kanale. Dit is boonop 'n baie rustige en mooi omgewing, onder andere stapafstand van die Karoo-Botaniese Tuin, en verder slegs 5 minute se ry van die middedorp, of 3 minute se ry na die N1. Ek sal dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is baie bly u het die verblyf geniet!

Suné's Self Catering
Silvia N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Silvia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goedkoop verblyf vir twee.

Vir ons doeleindes van verblyf was dit ideaal. Ek was in die hospitaal, en my man het net 'n oornag rus en eetplek gesoek. Dit was vir ons meer as voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronique M
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker en rustig.

Fantastiese plekkie. Alles was goed en netjies. Baie bekostigbaar en geen onderbrekings. Binnehuis fasiliteite is op standard. Beveel dit graag aan vir paartjies wat wil wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theonetta S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theonetta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay!

Place was neat and clean. Owner very helpful and friendly. We enjoyed our short stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Suné's Self Catering se terugvoer

Thank you Theonetta, so glad you enjoyed your stay.

Suné's Self Catering
Annemarie S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Saam met vriende

Fantasties.

Ek beveel beslis die verblyf aan. Ons kom weer. Alles is netjies en huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aanisha D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aanisha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik om so 'n rustige nag te hê.

Sal weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzette E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was wonderlik, alles was netjies en baie intiem, 'n goeie wegbreek plekkie vir rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cloyd De Klerk D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cloyd De Klerk D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, stil area, sal in toekoms weer gebruik maak daarvan.

Was net bietjie bekommerd dat motor nie agter veiligheidshek gestaan het nie (ter verduideliking: ons is van Gauteng). Die woonplek was goed ingerig en ons het lekker gebly - al was dit net vir een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, rustig. Sal definitief aanbeveel.

Alhoewel Sune nie daar was die naweek nie, het sy telefonies met ons gekommunikeer om alles te reël en glad te laat verloop. Ons het baie lekker gekuier, rustige buurt. Die akkommodasie het aan al ons behoeftes voldoen. En dit nog teen 'n billike prys! Dankie Sune.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desmond L - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond L
Enkelreisiger

Waarde vir geld wat gerief en ruimte aanbetref.

Die verblyf bied waarde vir geld. Aandag word aan detail spandeer. Privaatheid is 'n belangrike pluspunt. Die skuifdeur moet miskien deur 'n traliehek beveilig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelene S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy kan benodig.

Baie dankie vir aangename verblyf. Jy het alles wat jy kan nodig kry teen 'n baie bekostigbare prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susan H

Netjies, beddens nie aan te beveel.

Ons het in die "overnight" eenheid geslaap. Dis skoon en netjies, alles wat nodig is is daar. Net jammer die dubbelbed en enkelbedmatrasse is glad nie op standaard nie, dis tog een van die belangrikste goed by akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Athene B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Athene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het dit baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te bly en stil omgewing wat rustig is.

Baie maklik plek gekry deur aanwysings wat gegee was. Plek baie netjies en gerieflik met alles daar wat jy nodig het. Beveel beslis plek aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

See the ratings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, alles wat mens nodig het en baie bekostigbaar.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich F
Gesin met klein kinders

Fantastiese, rustige ligging.

Suné het ons baie vriendelik ontvang en die woonstel skoon en netjies, en was net reg vir ons wat op kriekettoer daar was. Ons sal hulle graag weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende plek om vir 'n naweek te rus.

Suné was van die begin af baie vriendelik en behulpsaam. Ons het darem die geleentheid gehad om haar nog te ontmoet. Dit is geleë in 'n stil woonbuurt, net wat ons nodig gehad het. Ons het onderdakparkering gehad en Suné was so gaaf om vir ons die braai aan te bied. Alles was baie mooi skoon, al wat ons gepla het was die feit dat daar potte en panne was, maar geen tweeplaatstoof? Dis selfsorg, daar behoort sulke geriewe te wees. Voorstel is om dan eerder alle potte en panne uit te haal indien daar nie 'n stoof ingesit kan word nie. Dis dan net onnodig in die pad. Maar verder was alles regtig baie lekker en ons sal definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie prys, lekker privaat.

Jou eie braaiplek en alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie dankie vir die wonderlike tyd wat ons daar deurgebring het.

Dankie vir jou hoflikheid en vriendelikheid, Sune. Ons was baie in ons skik met jou woonstel en het dit alreeds aan vriende genoem om dit te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, geen klagtes nie!

Woonstel is goed toegerus. Ek hou van die privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merceline L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merceline L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, lekker snoesig, het my TV in kamer gemis, maar die stilte het opgemaak vir die ontspanning.

Sune se gasvryheid was die beste, ons het lekker ontspan, moes vroeër gaan weens omstandighede, maar dis die beste diens wat ek ooit gekry het by 'n vakansieplek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela P
Saam met eggenoot / lewensmaat

BAIE lekker.

Ons het baie lekker gebly,als was netjies en skoon. Kan Sune's Self Catering beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f79cbfcc4dc0ff14adcd8dc25335ad8f4b4daca997df1d2d5836c2a332801ce28d26bd78099402a0317bf00450c74f27b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 26 Kotze Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615669439604 19.448228851521