Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suné's Self Catering

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Suné's Self Catering is in die stil, rustige area van Panorama naby Karoo Gardens, restaurant en gholfbaan. Die akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versierde selfsorg-eenhede wat elk langs mekaar geleë is. Akkommodasie is privaat met 'n vreedsame, huislike atmosfeer.

Elke eenheid het 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis en sitarea. Slegs 1 eenheid het braaigeriewe. Die ander eenheid is perfek vir gaste wat slegs verblyf vir 1 nag op hulle reis na hulle uiteindelike bestemming benodig. Al die eenhede is goed toegerus met lugversorging, beddegoed, handdoeke, koffiegeriewe en TV's met sekere DStv-kanale. Onderdak-parkeerplek is ook beskikbaar op die perseel.

Die verblyf het 'n omsetter- en 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag tydens beurtkrag voorsien. Die omsetterstelsel voorsien krag aan die TV, DStv en WiFi. Die sonkragstelsel voorsien krag aan die ligte. Daar is ook 'n eenplaatgasstoof.

Worcester is die toeganspoort na baie roetes. Ontdek die versteekte skatte van die Boland se wyn-, stap-, bergfiets-, perdryroetes, visvangplekke en gholfgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 87 resensies vir Suné's Self Catering
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Suné's Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kotzestraat 26, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f79cbfcc4dc0ff14adcd8dc25335ad8f4b4daca997df1d2d5836c2a332801ce28d26bd78099402a0317bf00450c74f27b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 87 5 1 5 26 Kotze Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.615669439604 19.448228851521