Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sunbird 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sunbird 2 is 'n selfsorghuis in Cape St. Francis Resort en spog as die perfekte vakansieplek vir 'n gesin of groep vriende.

Hierdie huis is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Hierdie 2 slaapkamers het direkte toegang tot 'n balkon.

Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers gebruik die derde badkamer wat 'n bad, wasbak en toilet het.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n etenstafel met 8 stoele langs die kombuis waar gaste saam etes kan geniet.

Die ruim sitarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure in die eetarea lei na die dek met buitesitplek, 'n gas- en houtbraai en 'n pizza-oond.

Sunbird is net 120 m van die strand af en gaste kan die restaurante en winkels in die oord besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird 2 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Sunbird 2
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunbird 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg, Erf 878 ST034, Kaap St. Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dcf565ff803cc862c0e9cedf3272362822df03670a7ad4842c265b2f815fa588e3c44f108b9f4a10a9e198b78e16fe05e78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Da Gama Road Erf 878 ST034 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198180968389 24.834942387375