Port Elizabeth Akkommodasie by Sunbird | LekkeSlaap
+20

Sunbird

B&B
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 36, Mount Pleasant, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 460 per nag (vir 5 persone)

Beskrywing

Sunbird is ’n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is in Mount Pleasant, Port Elizabeth geleë. Die eenheid is ideaal geleë slegs 30 minute se ry vanaf Walmer Park Winkelsentrum, Splash Waterworld, Kragga Kamma Wildreservaat en ander besienswaardighede in die omgewing.

Verblyf word in 1 eenheid gebied en daar is slaapplek vir 5 gaste. Daar is 2 slaapkamers in die eenheid en elke kamer het ’n koningingrootte-bed of 3 enkelbeddens en 1 badkamer. Verder is daar ook gratis WiFi en ’n TV met volledige DStv. Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Die gastehuis bied gratis parkeerplek op die perseel agter ’n elektriese hek. Sunbird is ook 10 minute se ry vanaf Sardiniabaai se strand. Die perseel is sowat 15 tot 30 minute se ry vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe, Walmer Buiteklub en verskeie Blouvlagstrande.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bothastraat 36, Mount Pleasant, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Port Elizabeth Oos-Kaap
Vanaf R1 460
per nag (vir 5 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 5 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 36, Mount Pleasant, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVkZDkxZjEzLWU4ODMtNGQ3OC05MWQyLTk2NTFlZWVkOGE0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 5 persone) 36 Botha Street Mount Pleasant 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.00151 25.52956
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za