Howick Akkommodasie by Sunbird Cottage | LekkeSlaap
+6

Sunbird Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentinel-weg 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sunbird Cottage bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n residensiële erf waar die eienaars woon. Sunbird Cottage is in Howick geleë en is die ideale plek vir diegene wat die Midlands Meander wil verken.

Die knus kothuis het sy eie afstandbeheerde ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 2 gaste.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuin met baie voëls. Daar is ook veilige parkeerplek. Die eiendom is 7,5 km vanaf die Nelson Mandela Capture Site en dit bied toegang tot plaaslike winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunbird Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sentinel-weg 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sunbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentinel-weg 1, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAE4e1IdscA6wCKpPH11zYTV7464coDY67MIKFmTwnddWvkQh3JU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Sentinel Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.469298794885 30.224625441802
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za