10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Noordhoek Akkommodasie by Sunbird Cottage | LekkeSlaap
+35
+35

Sunbird Cottage

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Hoofstraat , Harmony Estate 4, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sunbird Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n sekuriteitslandgoed in Noordhoek. Die kothuis is op die grens van die vleilande waar daar volop voëllewe en rustigheid is.

Die kothuis het 'n privaat ingang en 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, spieëltafel en plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en toiletware soos sjampoe, seep, handseep en hande- en lyfroom word voorsien.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Tee en koffie word voorsien vir wanneer gaste arriveer. Daar is 'n toonbank en stoele en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die sitarea het 'n rusbank en platskerm-TV.

Die sitarea het 'n skuifdeur wat na 'n mooi privaat tuin-area met buite-sitplek lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Sunbird Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Noordhoek Hoofstraat , Harmony Estate 4, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordhoek Hoofstraat , Harmony Estate 4, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo99OjDW6eQukI8eLzqYYdpoSqW829JVdqTnVJnsTrnMAVQJXE8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R850, nou Vanaf R765  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Noordhoek Main Road 4 Harmony Estate 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.118384170702 18.386967423279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za