LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunbird Guest House | LekkeSlaap
+42

Sunbird Guest House

B&B
Robin 1 - 2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook DStv, 'n muurverwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe en vorm 'n gesinskamer saam met Robin 2.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Robin 2 - Dubbelkamer
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Dis ideaal vir 'n gesin en het ook 'n waaier, muurverwarmer, DStv, 'n en suite-badkamer met 'n stort, tee- en koffiemaakgeriewe en lei na die stoep en tuin. Dit kan saam met Robin 1 as 'n gesinseenheid bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Ontbyt is ingesluit.

Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 7 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-tuinwoonstel kyk uit oor die Japannese tuin. Daar is 'n aparte ingang met afstandbeheerde toegang. Een kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 1 ekstra persoon. Daar Die sitkamer het DStv en daar is 'n eetarea met 'n volledig toegeruste kombuis. Die eenheid bied toegang tot die pragtige Japannese tuin met 'n braai-area. Die woonstel het nog geen gradering nie, maar is van 'n baie hoë standaard.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 7 persone
7 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Volledig toegeruste tweeslaapkamer-eeheid met selfsorg-geriewe. Tariewe is vir 1 of 2 mense. Ekstra persone en kinders betaal kindertariewe. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar.

Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Barbet 2-Enkelbedkamer
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunbird Small Semi Self Catering
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n enkelbed in die aangrensende area waar 2 tot 3 gaste kan slaap. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolf, plate, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Carriage 1
Vanaf R1 250
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Treinspoorwa wat omskep is om 'n warm, romantiese atmosfeer te bied. Dié eenheid het 'n groot bad, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en 'n stoep buite.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Carriage 2

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-weg 30, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOTdlNDAyLTcxMGEtNGM0Ny1hMTE5LThmZTY3YzI3MjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 30 Anderson Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.515895648227 30.23903131485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!