Howick Akkommodasie by Sunbird Guest House | LekkeSlaap
+42
+42

Sunbird Guest House

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 27 resensies vir Sunbird Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Melinda M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda M
Besigheidsreis

Heerlik gekuier, pragtige kamers. Baie gasvry ontvang.

Sunbird gastehuis is netjies, kamers en linne is skoon, beddens gemaklik. Ontbyt was smaaklik. Vriendelik en gasvrye ontvangs.

Paul L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and pleasant stay.

A quaint and charming room as well as a friendly owner who was very accommodating to our needs. Hearty breakfast as well!

Liz H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz H
Saam met vriende

Friendly hosts, nice garden, clean, neat and really good value. Breakfast was good. Helpful for things to do around town, etc

A really nice B&B. Will go there again.

Tanya K - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya K
Gesin met tieners

Very pleasant accommodation. Friendly and helpful owners.

The cabin was lovely. Perfect for my daughter and I. Convenient location although not a particularly beautiful area. The actual garden etc was very pleasant, neat, tidy and clean. Security was good in the premises. The owners were very friendly and helpful.

Annel L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer self baie klein en beknop en baie warm.

Nee wat ek dink nie ons sal die B&B weer gebreek nie.

Gerrie G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike ruim kamer en dis veilig.

Ons het lekker geslaap. Die eienares het tot vir ons moeite gedoen en 03:30 ontbyt bedien, en ons afgesien 04:15 op 'n koel oggend!

Daleen J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen J
Enkelreisiger

Baie netjies, vriendelike mense, lekker kos!

Sien gerus die sterre.

Gerhard N - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Julle kan maar gerus by Sunbird Guesthouse oorbly.

Attie P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Attie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was en triestig, veral tydens die kragonderbreking.

Na twee dae het die son egter begin skyn en het alles beter begin lyk. Ek sou voorstel dat hulle 'n handvatsel in die stort aanbring. Ek het amper daar uitgeval. Die wasbak kraan lek, en moes styf toedraai. Brosjures van dinge in omgewing sou gaaf gewees het. Die matras behoort vervang te word is al baie oud.

Michael S - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Enkelreisiger

'n Huislike atmosfeer met gemaklike geriewe.

Die Sunbird Guest House bied goeie waarde vir geld. Dit het 'n huislike atmosfeer met al die nodige geriewe en ek is baie vriendelik ontvang en tuis laat voel deur die staf. Ontbyt was aangenaam.

Daniel D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel D

Kos en verblyf uitstekend!

Vriendelik en aangenaam!

Shawn G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an enjoyable stay!

Thanks for the accommodation!

Bev G - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev G
Saam met vriende

Great accommodation, hospitality, food and location. Lovely hosts!

We will definitely go there again.

Wilna C - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet ... alles was aangenaam en netjies.

Sien die sterre hieronder.

David K - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, skoon en 'n rustige atmosfeer.

Skoon kamers en badkamers. Gasvry ontvang en heerlike ontbyt.

Ursula F - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Besigheidsreis

Skoon en netjies, vriendelik, en heerlike ontbyt!

Die bestuurder was baie hulpvaardig. Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Ek sou egter 'n dakwaaier waardeer het vir die warm nagte. Die ontbyt is heerlik.

David W - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly, with good service

We were very happy with the stay, despite the lack of air-con and wi-fi (though they have, as advertised, fans in all the rooms and ADSL connections).

Joy K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joy K

Relaxing and quiet

Friendly, quiet, enjoyable.

Francois R - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir ons behoefte was dit voldoende.

'n Rustige en stil omgewing! Alles was netjies en gerieflik.

Treven P - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Treven P
Besigheidsreis

Very nice!!!

Very pleasant, will defiantly revisit if I'm in the area.

Cornelis V - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelis V
Besigheidsreis

Very nice!

Very nice and the food was delicious.

Tshepiso R - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepiso R
Gesin met klein kinders

Its an excellent place to stay especially as a family

The place was excellent and very homely. The yard had beautiful playground for kids and the food was freshly produced and healthy.

Hennie E - Jun 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly service in a quiet atmosphere. We loved it!

Friendly service in a quiet suburb. Hostess was excellent!

Nico R - Jan 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great Place

I really felt at home at Sunbird. It's a great place, and very peaceful.

Jan L - Sep 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan L
Enkelreisiger

Pleasant and comfortable overnight stop.

Pleasant stay, comfortable and very clean and tidy, nice garden.

Michael S - Jun 2011
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant overnight stopover.

As I have already said it was a very pleasant stopover.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-weg 30, Merrivale, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmOTdlNDAyLTcxMGEtNGM0Ny1hMTE5LThmZTY3YzI3MjM0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 30 Anderson Road Merrivale 3291 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.515895648227 30.23903131485
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za