Houtbaai Akkommodasie by Sunbird Lodge | LekkeSlaap
+18
+18

Sunbird Lodge

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-rylaan 35, Overkloof, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Sunbird Lodge is in 'n stil woonbuurt in Houtbaai, 'n pragtige kusbuurt in Kaapstad, geleë. Dit het die ideale ligging net 20 minute se ry van die middestad en al die topbesienswaardighede af. Houtbaai het 'n rustige, plattelandse atmosfeer en is omring deur die potblou oseaan, manjifieke bergreekse en eklektiese winkels en restaurante. Sharon en Ken, die eienaars, weet baie van die omgewing en sal graag help.

Die verblyf bestaan uit 1 of 2 selfsorgwoonstelle. Albei kombuise het 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffiemaker, ketel en 'n broodrooster. Gratis koffie en tee word met aankoms voorsien saam met 'n haardroër, seep, sjampoe en lyfroom. Die woonstelle word 2 maal 'n week skoongemaak.

Daar is 'n klein biblioteek voel boeke met inligting oor die omgewing en voëlspesies. Tafels en stoele is strategies buite die woonstel vir buitelug-etes, skemerkelkies en braai. Die lodge het ook 'n swembad met sonstoele vir swem en ontspan. Swemhanddoeke en badhanddoeke word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Sunbird Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Chestnut-rylaan 35, Overkloof, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbird Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-rylaan 35, Overkloof, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1NTdkZjYyLTBhZWYtNDI1Ni04MzM1LWU3NzM4Yjc2OWRjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 35 Chestnut Drive Overkloof 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.015935546445 18.38799208036
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za