20% af Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Feb 2020 tot 31 Jul 2020.
Myburgh Park Akkommodasie by Sunbird Lodge | LekkeSlaap
+8
+8

Sunbird Lodge

Selfsorg
  • Weeksdagaanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbirdrylaan 130, Myburgh Park , Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Beskrywing

Sunbird Lodge bied verblyf in 'n selfsorghuis in Myburgh Park in Langebaan. Dit is naby die Weskus Nasionale Park se ingang en 2 km van die strand af.

Die huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n gesinskamer met slaapplek vir 4, 2 slaapbanke in die leefarea, 'n kombuis, 2 sitareas en 'n eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad met 'n handstort en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, en die derde slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n slaapbank in die sitarea vir 'n kind, Die huis het DStv en WiFi. Daar is 'n braai-area buite. Veilige parkeerplek agter hekke is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbird Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sunbirdrylaan 130, Myburgh Park , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)

Sien meer verblyf in

Myburgh Park Wes-Kaap
Weeksdagaanbod 20% af
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Feb 2020 tot 31 Jul 2020.
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbirdrylaan 130, Myburgh Park , Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84ab7aef287c82fb953845addd9531bd763af2df17d71d76d1229809f8c7dbd6f52fb7ee35b5d3080b5a9c98b227b260c275?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 10) 0 5 1 0 130 Sunbird Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.0972084 18.0480314
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za