Sunbird Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbird Villa is teen die berg in Onrus geleë. Die villa spog met verskeie plaaslike kunswerke. Die huis bied ook 'n uitsig oor die dorp en op die berg.

Dis die perfekte verblyf vir 'n gesin van 6 en is ten volle toegerus vir selfsorg met moderne meubels en toebehore. Daar is slaapplek vir nog 4 gaste, mits reëlings vooraf getref is.

Die villa beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-leefarea met 'n moderne kombuis, 3 sitareas en 'n braai-area. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die badkamers het storte en/of baddens.

Die kombuis het 'n gasstoof en -oond, eethoekie, dubbeldeur yskas-vrieskas, 'n Nespresso0masjien, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser.

Die villa bied toegang tot 'n onderdakhoutdek met 'n ingeboude braai en 'n etenstel. Die tuin is goed versorg en het 'n verhitte swembad. Gaste het toegang tot 2 motorhuise.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunbird Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbird Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false