Sunbirds Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbirds Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n inheemse tuin in die lowerryke woonbuurt Constantia in Kaapstad.

Die huis is volledig gemeubileer en het 'n en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Daar is ook 'n kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die sitkamer langsaan het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv. Gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Sunbirds Cottage het die ideale ligging 10 tot 15 minute se ry vanaf talle wynplase, restaurante, woude en ander geriewe op die Constantia-wynroete en in die Suidelike Voorstede.

Slaapplek

'n Bespreking by Sunbirds Cottage sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbirds Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false