Durbanville Akkommodasie by Sunbirds Nest | LekkeSlaap
+11
+11

Sunbirds Nest

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franshoekstraat 31, Durbanville Heuwels, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sunbirds Nest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamertuinwoonstel wat in Durbanville Heuwels geleë is.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, 'n sitarea en 'n terras met braaigeriewe. Die slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n oondjie met 'n stoof en koffie- en teemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n TV en WiFi.

Gaste kan gebruik maak van die wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel. Verder is daar ook 'n swembad en 'n magdom besienswaardighede in en om Durbanville wat wynplase, die Kaapse Wynlande, GrandWest-kasino en -vermaaksentrum en die Tyger Waterfront insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Sunbirds Nest sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sunbirds Nest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Franshoekstraat 31, Durbanville Heuwels, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunbirds Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Franshoekstraat 31, Durbanville Heuwels, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhZmYyNmU1LWRhMGItNGRlMS1hZWRmLTExNzE3ZmQ4NmUzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 31 Franshoek Street Durbanville Hills 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.84704421565 18.641761477246
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za