Sunbirdsview

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sunbirdsview is in Langebaan geleë, naby al die toeriste-besienswaardighede. Verblyf word aangebied in 4 selfsorg-eenhede en kan ook as B&B-verblyf bespreek word, wat perfek is vir 'n vakansie-wegbreek.

Twee van die eenhede is op die grondvloer en die ander 2 eenhede is op die eerste verdieping. Die eenhede is almal volledig toegerus vir selfsorg en het TV's met DStv en braaigeriewe. Eenhede kan ook op 'n B&B-basis verhuur word. Alle etes kan bespreek word.

Sunbirdsview is ideaal geleë, net 2 km van die strandmeer, middedorp en gewilde doendinge af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sunbirdsview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 400 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]