LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sunbirdsview | LekkeSlaap
+73

Sunbirdsview

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 40 resensies vir Sunbirdsview
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Pumla M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was perfect for us as we needed it the most.

View is the best. Engela is very friendly and went out of her way to ensure we had everything we need. Linen was clean we will definitely go back again.

John S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Enkelreisiger

Wonderlik!

Wonderlike ligging en gasvrou!

Sunbirdsview se terugvoer

Dankie John,
Dit is altyd net 'n plesier om gaste te he soos jy, wat die beste in jou uitbring.

Sunbirdsview
Petrus C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters netjies, voldoende basise toerusting.

Vriendelike ontvangs met rustige, steurings= vrye verblyf.

Louw N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw N
Enkelreisiger

Ontspannend en veilig.

Baie netjies en skoon. Pragtige uitsig en baie vriendelike mense.

Johan V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Baie goeie waarde vir geld.

Ek kan met baie groot vrymoedigheid Sunbirdsview aanbeveel. Het net vir een aand daar oorgebly, maar sal as ek weer in die toekoms vir wat ook al in daai area moet gaan werk, baie beslis weer daar oorbly. Ek reis baie deur die land met my besigheid en bly net in gastehuise oor. Sunbirdsview is een van die bestes waar ek al ooit gebly het.

Christo O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Christo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie netjies toegerus met alles wat nodig is. Hoflik en vriendelik ontvang deur eienaar. Privaat en in goeie area geleë.

John C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C
Enkelreisiger

Netjies en skoon.

Ons is hartlik verwelkom en het fantastiese gasvryheid ontvang. Alles is skoon en netjies. Sal definitief weer daar bly sonder enige twyfel. Hoogs aan te beveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Neat, tidy and clean.

We received a warm welcome and great hospitality. Everything was so neat, tidy and clean. Would definitely stay there again without any hesitation. Highly recommendable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maurice C - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en waarde vir geld.

Die eenheid waarin ons gebly het was baie netjies, goed toegerus en gemaklik. Ons kan dit definitief vir toekomstige gaste aanbeveel.

Mari-elois B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-elois B
Saam met vriende

Baie vriendelike en effektiewe diens.

Tannie Engela was baie verwelkomend en het seker gemaak ons is gelukkig met als.

Van Der Merwe, Leon V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Van Der Merwe, Leon V
Saam met vriende

Heerlik!

Engela is 'n vriendelike vrou! Ons het lekker gebly.

Sarita K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarita K

Baie mooi fasiliteit.

Dankie vir die naweek wat ons daar deurgebring het. Baie mooi fasiliteit wat jy hier het en dankie vir jou gasvryheid. Sal definitief weer kom en jou plekkie ook aanbeveel. Al nadeel wat ons ervaar het was 'n tekort aan winkelfasititeite, maar dit is obviously buite jou beheer. Weereens dankie.

Lizelle K - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en skoon.

Kan dit verseker aanbeveel.

Willem P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en netjies.

Baie dankie Engela vir die vyfster ontbyt en lekker gesels. Sterkte vir die toekoms.

Bridget C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Bridget C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant stay but think there should be a two plate and oven on the top.

See rating.

Johan E - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met vriende

Uitstekende, vriendelike diens en baie netjiese en skoon eenhede.

Die verblyf het sowaar al ons verwagtinge oortref. Netjies, skoon, goeie ligging en veilige area. Kan Sunbirdsview beslis aanbeveel.

Chris K - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, veilige, stil plek om net te ontspan en die pragtige uitsig te geniet.

Sien gerus die sterre.

Madeleine M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Gesin met tieners

Loved the accommodation.

Real value for money. Would give them 5 stars. Beautiful, clean, spacious and neat.

Tanya O - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya O
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld en mooi skoon.

As jy nie gepla is oor dekor of ligging nie, bied Sunbird jou billike, skoon verblyf.

Wilma S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beskou nie die plek volgens geriewe as 'n selfsorg-eenheid nie.

Daar is geen privaatheid tussen jou en jou buurman nie. Ons het wakker geword van geluide van bo ons kop. Die Golflandgoed in Langebaan het beter geriewe teen dieselfde prys.

Donald A - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Dit was regtig rustig en veilig ek en my vrou sal enige tyd weer teruggaan vir 'n wegbreek.

Darrell W - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Darrell W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A few problems.

It must be very uncomfortable with no privacy in high season with all four units occupied. The toilet would not flush the next morning. There was a water dripping sound outside that kept us awake all night.

Denise P - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Denise P
Gesin met tieners

Superb view!

The rooms are spacious, clean and comfortable.

Leial D - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leial D
Besigheidsreis

Definitely recommend. Great hospitality. Lovely accommodation.

Very friendly, comfortable, neat and clean. Wonderful breakfast with a beautiful view. Thank you very much.

Eddie P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, mooiste uitsigte en uitstekende diens!

Fantastiese verblyf in Langebaan, van die mooiste uitsigte oor die baai en uitstekende diens van Engela. Lekker gebly.

Marisa S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa S
Gesin met klein kinders

Mooi plekkie en is vriendelik ontvang.

Lekker plekkie, sal net meer gereeld vir lang verblyf 'n nuwe stel handdoeke wou hê.

Christien L - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Dit was absoluut uit die boonste rakke. Engela, dankie vir die heerlike ontbyt elke oggend asook die eetgoed wat jy saamgestuur het toe ons gery het. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Jackie R - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was peaceful and tranquil.

We wanted a quiet and restful weekend and we got just that. Engela was the perfect hostess and her place is beautiful, neat and we lacked nothing while there. Thanks again Engela, we will surely visit again. Jackie and Andre from Cape Town.

Drikus T - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n rustige area met geen geraas en 'n lieflike uitsig. Ek sal dit vir enigeen voorstel wat 'n breuk nodig het.

Die eienaar het ons die dag wat ons sou arriveer geskakel en laat weet dat ons vroeër kan inteken. Dit was 'n aangename verrassing en het ons goed gepas. Die kamer was skoon en netjies en al die geriewe wat verwag word was beskikbaar, insluitend 'n Weber vir elke aparte kamer. Die uitsig is prentjiemooi en die omgewing stil en rustig. Dit was 'n wonderlike aand.

Nadia L - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia L
Saam met vriende

Kort, maar lekker!

Baie kort, maar baie lekker gekuier.

Chantelle W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle W
Saam met vriende

Vriendelike diens en baie netjies!

Ons het as 'n groep vriende apart bespreek, maar tannie Engela het uit haar pad gegaan om ons as 'n groep te akkommodeer en ons bymekaar te sit. Altyd vriendelik en behulpsaam! Die uitsig vanaf die boonste eenhede is pragtig en die eenhede is goed uitgerus. Ons kan Sunbirdsview met gemak aanbeveel!

Simon S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lieflike plek met 'n mooi uitsig. Baie netjies en waarde vir geld.

Die perfekte plek vir 'n wegbreektydjie saam met vriende of familie. 'n Baie veilge area en netjiese uiteensetting. Die diens was uitstekend en ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Louwrens J - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louwrens J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie gasvrye en netjiese plek met 'n pragtige uitsig!

Sien die sterre hieronder.

Andy V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy V
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker en rustige atmosfeer.

Dit is ideaal vir 'n stil wegbreek.

Glenda E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable!

Value for money in a quiet area. Very pleasant.

Carla D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, rustig en veilig.

Ons het ons tydjie hier baie geniet en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Lorrraine P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorrraine P
Gesin met tieners

Baie lekke!

'n Baie lekke plek! Skoon en netjies! Ruim met genoeg spasie en baie netjies!

Bess R - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bess R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie genotvol, net die bed was te klein.

Die braaigeriewe was goed ... het lekker gebraai!

Tersia J - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, aangename en skoon verblyf.

Ons is baie vriendlik ontvang en die kamer was baie netjies en skoon met heerlike eetgoed. Ons het heerlik geslaap in 'n baie rustige omgewing. Sal beslis weer daar gaan bly.

Brent B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brent B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekke.

Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Sandra P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra P

Good stay.

Engela and her husband were very friendly and the unit was lovely. Would definitely stay there again.

Vanaf R2 110
R2 110 R844
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 110
R2 110 R844
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 110
R2 110 R844
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 152, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92c46f3367c1188417819495d0f0029d071dad3b3af83645f957e141b09a6980cfe80b1765bbc7bc045575cbdadbd1b5c932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 110, nou Vanaf R844  per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 152 Sunbird Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.09524588706 18.048043605232
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem