Noordhoek Akkommodasie by Sundance | LekkeSlaap
+22
+22

Sundance

Selfsorg
  • Vanaf R13 301 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tico's-weg 17, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sundance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle en ruim huis in Noordhoek, slegs 4,4, km vanaf Noordhoekstrand en 2,2 km vanaf Noordhoek Farm Village. Dié veilige huis bied uitsigte op die omliggende berge en het slaapplek vir 10 gaste in 5 slaapkamers.

Dié pragtige huis beskik oor 2 leefareas op twee aparte dele van die huis, 'n stoep met buitelugmeubels en dekstoele, en 'n oopplan-kombuis en -eetkamer. Die kombuis het 'n opwaskamer en is toegerus vir selfsorg. Elk van die 5 slaapkamers het 'n en suite-badkamer wat uitkyk oor die swembad en 'n privaat dam verder af in die tuin. Die huis het WiFi en sekere DStv-kanale.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en 'n instapkas. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Let asb. daarop dat die swembad en die privaat dam nie omhein is nie, kinders moet dus ten alle tye onder toesig wees. Die huis bied ook braaigeriewe en buitelug rusbanke en 'n hangmat. Skoonmaakdienste is drie keer 'n week beskikbaar asook 'n tuindiens een keer 'n week.

Slaapplek

’n Bespreking by Sundance sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Tico's-weg 17, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R13 301
per nag (plek vir 10)
Vanaf R13 301
per nag (plek vir 10)
Vanaf R13 301
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tico's-weg 17, Noordhoek, Kaapstad, 7979, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55pjcKNCOTHDcHxpL1fTwHicmxywcA460AqKCVQQdi0KWtJcms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R13 301  per nag (plek vir 10) 17 Tico's Way Noordhoek 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.103328860772 18.383324110451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za