Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sundown Country Estate

Hotel

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 91 resensies vir Sundown Country Estate
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Adelle R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by Sundown. Lekker geswem, geëet en geslaap. Die diens was goed en baie vriendelik.

Ons het die quad bike toer gedoen deur die bos en berg. Dit was awesome. Sal dit beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Verity-ann C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verity-ann C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fun, relaxing and enjoyable.

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder aangenaam, bo verwagting ontspannend en dit was heerlik om so bederf te word.

Ons verblyf by Sundown Country Estate was heerlik. Die personeel is besonder vriendelik en hulpvaardig. Die kos was uit die boonste rakke! Die kamer was baie skoon en gerieflik, al was dit oudmodies, was als steeds gerieflik. Die swembad en swembadkroeg was 'n wenner. Dit was uiters skoon en baie gerieflik. Die nuwe eienaars is baie aangename, vriendelike mense en is besig met groot verbeteringe aan die landgoed. Ek hoop om spoedig weet 'n wegbreek daarheen te kan onderneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Enkelreisiger

Oornag verblyf

Het een nag oorgebly voor my fietswedren by Sun City. Was aangenaam verras toe personeel aanbied om 'n ontbytpakkie te gee aangesien ek vroeg moes vertrek. Kamer was skoon, groot en gerieflik, ek het vroeg gaan slaap met geen steurnis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place. Seriously under staffed. Would go again.

Biggest issue was slow restaurant service. Did not even have breakfast on last morning. Was also told that the lady who made an error was going to be charged the difference. I felt bad so ended up paying it in anyway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joseph S
Gesin met klein kinders

The family rooms require serious remodelling.

The carpets are dirty and the rooms are not aesthetically pleasing. The family rooms are open-plan. These rooms must be demarcated for privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Portia L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Portia L
Saam met vriende

Some of the staff members are friendly but the receptionists do not attend to you fast enough.

The rooms where very clean. The pregnant lady with the short hair at the restaurant was extra friendly and very helpful. The receptionist unfortunately not friendly and very slow, I felt like I could do their work for them. 70% of the time there was no electricity that was annoying. I personally wouldn't go back there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ellen C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspanne, lekker bederf.

Ons het baie lekker gebly en baie, baie lekker geëet. Swembad ook terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomie K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacomie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Let daarop dat hulle aandete insluit by die prys - ons wou glad nie aandete gehad het nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Enkelreisiger

Aangenaam verras.

Na ek my bespreking gemaak het, het 'n aantal mense kommentaar gelewer oor die plek, en dat hulle nie daar sou bly nie. Wel, ek het met die intrapslag sommer klaar vir hulle fotos gestuur om hulle verkeerd te bewys. Die kamer is pragtig en ek het baie lekker geslaap. Ja, die gebou is oud en kan hier en daar bietjie liefde en aandag kry, maar oor die algemeen kan ek regtig nie fout vind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag verblyf nie ver vanaf Sun City.

Ons het een nag oorgebly nadat ons die NGC2019 by Sun City geniet het. Die hotel en kamers is oor die algemeen skoon, netjies en gerieflik. Die prys is baie billik. Ons het die aand die buffet geniet - die verskeidenheid was goed. Ons sal net aanbeveel dat die vleis nie só oorgaar en drooggemaak word nie. Die ontbyt die volgende oggend was vars en smaaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dikeledi L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dikeledi L
Saam met vriende

Fantastic.

We enjoyed ourselves.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine T
Gesin met tieners

A very pleasant stay and very good meals.

Neat accommodation. Would definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabiso M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso M

The service and hotel was excellent.

Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kgabo T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kgabo T
Gesin met tieners

We were uncomfortable.

There were no lights at the pool at night and our room had ants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rainy M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainy M
Saam met vriende

Great service.

It was just for one day, but great service indeed, compliments to staff members they really know how to threat their customers, very clean apartment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tracey S
Gesin met tieners

Goedkoop.

By ontvangs was daar niemand om ons te help nie, ons het 10 min gestaan en wag. Bar-area was daar niemand nie. Verder was kos lekker. Restaurant was puik met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin/annetjie M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin/annetjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sundown Ranch Hotel is a very need Hotel and the staff are friendly.

Sundown Ranch Hotel is a very need hotel and the staff are friendly. Value for money. It is a bit dangerous at night, the roads are very busy, and if you don't know the place you wont find the hotel because there is no board indicating the turn off to the Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerdha O - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerdha O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese verbly sonder luukshede.

Naby Sun City wat dit maklik gemaak het om die golf by te woon. Skoon kamer, moes vir handdoeke vra. Kroeg het snoekertafel. Groepie plaaslike mense het geraas gemaak, musiek aangesit terwyl ons rugby kyk. Net na 5 die oggend het die hotelpersoneel ons wakker gemaak met hulle pratery langs ons kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie dankie vir die gawe diens en vriendelikheid, ons veblyf was regtig aangenaam en ons sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sikho L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sikho L
Gesin met klein kinders

Still needs some work.

I can see there are some improvements being done at the hotel which is great, more is needed though especially in the shower - shower head, soap holders, etc. Staff very friendly - must keep it up!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalia P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia P
Gesin met klein kinders

The staff was friendly, the rooms very clean. Breakfast was very tasty.

We could book early. We were safe, the pools are clean and inviting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aphiwe N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe N
Saam met vriende

I am very pleased with the hospitality the hotel gave us.

Compliments to the chef, we enjoyed her food. The beds were so comfortable we really enjoyed our stay. We are definitely coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana R
Gesin met tieners

Aangename verrassing.

Ons het baie lekker gebly, kos was uitstekend. Personeel was vriendelik en ons het alles gehad wat nodig is. Vir die prys regtig die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debi S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marvelous.

We had a wonderful stay at Sundown Ranch Hotel. Everything was just marvelous. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die kos was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Heerlike kos, baie lekker omgewing en vriendelike personeel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Security is not as good as it can be, boom gate far from security room.

Improvements on security will lead it to be a much safer place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vidette V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vidette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het 'n heerlike en rustige aand gehad by Sundown Ranch - dalk 'n ou Hotel, maar als was skoon en netjies. Sal dit verseker aanbeveel.

Ons het 'n lekker aand gehad by die hotel. Rugby was op die big screen vir ons om te geniet na 'n lang dag uit in die Wildtuin. Kamer was skoon en netjies. Kos was heerlik gewees - sal verseker terug gaan vir hulle hamburgers. Baie dankie, Sundown Ranch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracy M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It is value for money. Convenient and close to Sun City.

Only issue had was that breakfast menu does not cater to all dietary requirements (example: if one does not eat pork (bacon) what do you eat?) All that was available was baked beans and mash. No mention was made of being able to have eggs first morning, self service breakfast. Menu needs to change / be enhanced. Bathroom shower, water pressure too high.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stefan V
Besigheidsreis

Onduidelikheid oor geriewe.

Onduidelikheid oor geriewe en akkommodeer nie gaste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Evelyn M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M
Gesin met klein kinders

Excellent service.

They treated us with care and their food was also nice. However, the linen they used was brown and it had dust on. Hence, I could not sleep because of sinus caused by the dust. They must start using white bedding as we can see if it's dirty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin M
Gesin met klein kinders

Good.

We enjoyed our stay, the staff were friendly, the rooms were clean and the food was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maanda N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maanda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Except for cold shower in the morning, everything was okay.

This can be a nice place for holiday only if the shower system can be attended to. We were lucky to visit during summertime. I don't want to imagine how it would be like taking cold shower on a middle of winter morning. No complaints at all about the restaurant, food was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley C
Gesin met klein kinders

The hotel is nice and not far from Sun City which was our main reason for our holiday.

Reception staff were very helpful and nice but one of the domestic workers was unfriendly to us. Only one odd person does not mean the whole team were like that. The service is more personalised and if you do not complain they will take advantage of you. To get a good service you have to complain which is the only disappointing thing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S

Comfortable convenient stay with basic offering.

The breakfast on offer was absolutely great and staff is friendly. Pool area is great and rooms going out into the gardens very convenient. The hotel itself is very old and probably in need of an upgrade (especially the bathrooms) but overall a comfortable experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arie V
Besigheidsreis

Bekostigbare verblyf in 'n ou gebou.

Vriendelike behulpsame staf. Netjiese skoon kamer. Ou gebou met ou matte. WiFi is net beskikbaar in eetsaal en ontvangs maar is baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rams K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rams K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great welcoming stay.

Thank you for a great welcoming stay at the Sundown Ranch Hotel. Very convenient, great food, easily accessible, warm staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful atmosphere and value for money!

Wonderful venue, friendly staff, comfortable rooms and beds! Overall stay was very pleasant and would definitely consider staying there again for any future visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Enkelreisiger

Fabulous.

A great experience and the staff were splendid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wonder S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wonder S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply only because is cheaper.

The place is cheap, easy to locate and is not far from Sun City.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil K
Enkelreisiger

An older hotel, great value for money and close to Sun City.

The hotel is an older hotel. I found my room to be very neat and clean. Only 10 km from Sun City. It is ideal. Great value for money and so long as you understand that you are paying half the price of any other hotel that close to Sun City, you won't be disappointed. I found the staff fantastic and nothing was too much trouble. I will definitely use them again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Ouer hotel, goeie waarde vir geld en naby Sun City.

Die hotel is 'n ouer hotel. My kamer was netjies en skoon. Net 10 km van Sun City af. Dit is ideaal. Goeie waarde vir geld, solank jy verstaan dat jy helfte van die prys van enige ander hotel so naby Sun City betaal, sal jy nie teleurgestel wees nie. Die personeel was fantasties en niks is te veel moeite nie. Ek sal hul definitief weer gebruik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jesse' A - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jesse' A
Besigheidsreis

Goedkoop met goedkoop diens.

Ek en 'n Switserse vriend het 2 kamers bespreek. Geen druk in sy stort of wasbak. As ek probeer stort, sukkel ek om die temperatuur reg te kry wat nooit gebeur nie. Toe verkies om te bad wat baie lekker was, om net te ontdek dat dit lek en ek uitklim om in 'n dam water te trap. Ek moes die toiletdeur permanent toe hou om die geraas van die toilet te blok wat nie wou ophou loop nie. ('n Gemors van water!). 'n Bluetooth speaker het verdwyn uit my sak. Klag gelê en jawat, wie sal dan nou erken as daar geen bewyse is. Geen kameras. Daarna besluit om self my kamer skoon te maak, want wou nie elke dag reis met my sak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl O - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl O
Gesin met klein kinders

Perfect for our stay over to attend the dance competition at Sun City rather than travel home at night.

Room was clean, staff friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B
Gesin met tieners

Rustig, vriendelike personeel, skoon met lekker kos.

Vriendelike personeel. Rustige atmosfeer. Kamers en hotel baie skoon. Baie baie lekker kos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek oorgeslaap weens geen verblyf by Sun City.

Die hotel buite kort baie opknapwerk, binne in die hotel is dit baie oud en kort ook opknapwerk, ons kamer wat ons gehad het was wel baie skoon en mooi (lyk of daar net een moderne kamer is) remote vir TV was nie beskikbaar nie, werkers was baie vriendelik (seker die beste, vriendelikste diens wat ek al ontvang he by 'n hotel), kos is goed geprys en waarde vir geld. Vir R1220.00 per nag was dit die moeite werd, maar ek sal nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita P
Saam met vriende

Aangesien ons bykans die enigste gaste was, was die verblyf stil en rustig.

Die hotel is afgeleef en kort opknapping. Desnieteenstaande was alles skoon en netjies. Die kos was van baie goeie gehalte en mens kan nie daaroor kla nie. Ek sou nie weer daar tuis gaan voordat die plek opgeknap is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdeë geniet.

Netjiese oord, wonderlike personeel, geen drama of probleme, ander gaste was ook baie aangenaam en ontbyt was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Modiketse T - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Modiketse T
Gesin met klein kinders

The place is a bit dated for the rate paid.

The facility needs to be upgraded. The rate is too high for the facility. The dinner and breakfast was great. 10 out of 10 for the restaurant staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Wayne B
Gesin met klein kinders

The food was excellent, but the rest was not great.

The TV did not work and the toilet made a noise, also when other people turned on their taps, there as a screeching noise which was very disruptive, especially when you are trying to sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinolia M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Vinolia M
Gesin met klein kinders

Poor.

The roof of the room we slept in was licking and apparently there's nothing they can do about it. We got one room with 3 beds for 3 adults and 2 kids. Who does that really!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sundown Country Estate se terugvoer

Thank you for the review. Herewith our response:
We had above average heavy rainfall on Christmas day and the day thereafter – as you know this was the case all over South Africa. There was a leak that we only became aware of because of the heavy rainfall.
Our executive housekeeper and my colleague Angie Molefe – the assistant front-office manager did go to the room and confirmed that there was a leak. We explained to the guest we do not have any other family rooms available to move her to due to the Christmas period and we apologised for the inconvenience. She said that is fine they will stay in the room as the leak was not in an area that was affecting them that much.

Our top management gave this guest a fruit basket with a small champagne as an apology for the inconvenience that we were not able to sort out at that stage. This leak has since been fixed.

Their group consisted of 3 adults and 2 children. Our Family Rooms have 1 king-size bed, a sleeper-couch and a single bed in 1 sleeping area. We cannot place a 3rd single bed in the room as well – as the room is too small for this. She spoke with me at reception and the reason she was unhappy is because the 1 adult was a male – and apparently she was not aware that the Family Room is 1 sleeping area with all the beds in 1 room.

I explained to her that on the TravelGround site we do explain exactly how the room looks and what it consists of. She advised that she was not aware of this – whereby I tried to assist them by giving the male guest a single room for himself at lowered rate. She thanked me and said she appreciated that I tried to assist. And that was the last I spoke with her.

We, as an establishment, tried our best to resolve this.

Sundown Country Estate
Berdine N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Berdine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Definitief nie 4-ster nie - die ligging is die enigste pluspunt en ja dis skoon, maar vir R1600 per nag is die plek afgeleef en oud. Sal dit nie aanbeveel nie. Die kontroles van die lugversorging en TV het nie gewerk nie. Die badkamer is oud en toilet wat lek. Die vrae wat julle vra wat die "rating" bepaal is nie akkuraat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annetjie M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed staying at he Sundown Ranch Hotel.

The Sundown Ranch Hotel is very neat and good value for your money. The service was very good and the room was neat. Our stay was short, but we will be going there again shortly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohakabe K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mohakabe K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens en kos was uitstekend, kamer was netjies en baie skoon.

Gaste het verskriklik geraas reg deur die nag, dit was net baie steurend tot drie uur in die oggend ure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabi M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thabi M
Saam met vriende

Sundown Ranch Hotel.

Good: The food was amazing! Peace of mind, staff is friendly, service is excellent and the fact that you have security guards around made us feel safe. The place is in close proximity with SunCity, that is good. Bad: You do not have fridges, to store our cold beverages as well as food that would be left over as you can imagine the place is hot during the day. The fact that cars are parked outside and not in the shade is very bad. The furniture, though old which we appreciate, but it needs to be comfortable as well. Improve: Please have tents for the cars. Consider having bar fridges as that will make the guests more happier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

We had a pleasant stay, value for money, nice and quiet environment.

Friendly staff, food was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans T - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hans T
Saam met vriende

The bathrooms were moldy and food was served cold.

Looks like there were no guests for a long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Walter S
Gesin met tieners

We really enjoyed our holiday at Sundown Ranch Hotel & Sport School.

Although the hotel needs some renovation because the building is getting old, we really enjoyed our holiday. The hotel is close to Sun City. Food was superb, the staff is very friendly and most of all the booking was very easy and quickly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thembisile M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thembisile M
Gesin met klein kinders

The hotel is easy to access and very close to Sun City.

The hotel aircons were not working in some of the rooms that we booked, and the temperature ranged between 36 - 40 °C. We had to open windows the whole night. We had no control over the aircons. We stayed at the hotel for 4 nights and the rooms were cleaned daily. The first dinner was a disaster, the chicken was raw, so the chicken and prawn curry was a disaster and we did not eat the food. On the third dinner we waited for 45 min without getting a starter, after which we decided to take the food as take aways. I had included the dinner in my booking which amounts to +-R190 per person and at the dinner I was told that I could only use it for food and not drinks. The next day I cancelled the dinner and demanded monies back, after a long fight with the manager the money was refunded and I had an option of buying dinner at the hotel or getting it somewhere else. Breakfast was excellent for the duration of my stay. The food was nicely prepared and I could eat and drink without any extras expected to be paid from me. The furniture is very old: torn chairs and the bed made a funny noise, old mattresses which were not so comfortable. The swimming pool was well maintained daily, the kids could spend time playing. Beautiful setup around the pool and bar area. The garden is clean and the staff are friendly. General comment: don't stay at the hotel for too long, only book B&B. The hotel is situated very close to Sun City and has easy access to the main road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica N
Gesin met klein kinders

Very good hotel.

The only complaint we have is that the staff at the restaurant and breakfast needs to be a bit more friendly. The cleaning staff was very friendly. The maintenance guys too was very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeremia M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice, peaceful hotel, but needs renovation.

The hotel is affordable, the food is great but it needs a new menu. Renovation is needed, they also need more swimming pools, but the service is excellent. The rooms are big, but the TV and bathrooms need renovating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sury N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sury N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and clean hotel, although the bathrooms could do with an upgrade.

Lovely hotel. Situated near Sun City. The staff were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mohale M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mohale M
Gesin met klein kinders

Mixed reaction.

The staff was friendly. The service during dinner was bad. I also think you need to put a board (with lights) that is visible for people to see from the highway especially at night. It is easier to miss the hotel when you are driving. This was the case when I slept there few years back and no improvement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefano M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefano M
Saam met vriende

Clean, comfortable and friendly.

Please see the stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alec G - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alec G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very quiet and peaceful place to spend a relaxing holiday at, a place I would not hesitate to revisit.

We found it very welcoming and even made special arrangements to reserve dinner for us, as we were arriving around 10pm. The place is very peaceful, where one can relax, read and go for morning or evening walks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Enkelreisiger

Gerieflik naby aan sportvelde, oornaggeriewe netjies en die restaurant bied waarde vir geld.

Ek het hier oornag tydens my seun se kriekettoer (by die sportskool), die oornaggeriewe was netjies, en ek beveel beslis die restaurant aan vir ontbyt en aandete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig R
Gesin met klein kinders

Lovely place.

Really had a good time really good food good staff had a lovely experience, just that it was a bit of a short holiday next time will book for a longer period.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie K - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie K
Gesin met klein kinders

Verwag gemiddeld en jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Ons was vir 'n naweek by Sundown Ranch en dit was 'n gemengde ervaring. Die positiewe: Die kamer was skoon en gerieflik. Die hotel is ook baie skoon en tuin goed versorg by die swembad area. Ontvangs het seker gemaak ons waentjie met produksie dekor is veilig vir die naweek en uit hul pad gegaan om ons gerus te stel dat dit opgepas sal word. Die restaurant kos se kwaliteit is goed genoeg met 'n aanvaarbare verskeidenheid. Daar is 'n kroeg met grootskerm om sport te kyk. Daar is 'n groot swembad vir die kinders. Maar, die negatiewe: Op die eerste aand moes ek 3 keer ontvangs bel om dinge soos die TV afstandbeheerder, genoeg handdoeke en koffie uit te sorteer. Op die tweede dag het ek dit maar net gelos - daar word nie baie aandag aan basiese detail gegee nie. Die hotel is oud en meubels ens. het aandag nodig. Die TV kanale is beperk, veral as jy kinders het. As dit koud is en die kinders kan nie swem nie, is daar ook nie iets anders vir hulle om te doen nie. Geen klimrame of ander speelplek nie. Ontvangs het vir ons gesê dat ons nie die tennis/netbalbane mag gebruik nie, want dit is vir die skoolgroepe. Algemeen: As jy naby Sun City wil oornag, maar nie baie tyd by die hotel gaan wees nie, dan is Sundown Ranch seker nie 'n slegte keuse nie. Wees net matig met jou verwagtinge en jy sal tevrede wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Besigheidsreis

My stay was excellent!

You can put more coffee in the rooms. Food at restaurant was very good, the service was also good and staff were were friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mitzi M - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mitzi M

Our stay exceeded our expectations. Its was wonderful!

It was wonderful. Wow, don’t even talk about the food – it was above average and I would recommend Sundown Ranch Hotel to anybody and everybody as its rates are excellent. We had a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johann S
Besigheidsreis

Diens by ontvangs is swak.

Daar was ook geen water in die kamers nie. Die gange is vuil. Die kamers was onnet en linne was oud en geskeur. Kamers is baie verouderd. Daar was geen warm water toe die water wel herstel is nie. Ontbyt was teleurstellend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Walter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful staff members

My wife and I had a wonderful stay. Staff members very friendly and professional. Just few things to bring to management's attention.we checked in at 16:00 but the room was given to us had a smoky smell lingering in it. We noticed couple of spiders by the main passage which is an indication of lack of pest control. Other than that the service was superb and the booking was very easy to make.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag op pad na Pilanesberg.

Kos en personeel baie goed. Kamer baie verwaarloos en vreemde reuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene E
Gesin met klein kinders

Alles was baie skoon en netjies en die plek het ons almal aangenaam verras met sy skoon kamers, lekker kos en vriendelikheid.

Ons doelwit was maklike naby verblyf aan Sun City en hierdie het perfek gewerk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie C - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie C
Gesin met klein kinders

Baie naby aan Sun City met 'n baie lekker ontbyt!

Goeie waarde vir geld en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Gesin met klein kinders

Bekostigbaar en rustige omgewing.

Baie bekostigbaar. Omgewing rustig tog naby winkels en wildsplase. Kos uitstekend. Swembad baie groot en toeganklik vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine L

Will stay there again.

The bar at the poolside could need some attention. We had to put chairs and table together to sit there. Dinner and breakfast...very nice, lovely atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Floris V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Floris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en billik.

Die plek is goed geleë vir oornagverblyf as jy Sun CIty besoek. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael Y - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

You get what you pay for.

Basically, for a value for money sleep over, it is fine. Breakfast was great. However, there is an underlying smell which gives the feeling of the hotel being dirty - but admittedly it was clean. Think it's just that the hotel is getting old.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet S - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonet S
Gesin met tieners

I enjoyed our stay here

Overall everything is good here. Friendly staff and the hotel was clean. Just think they must work faster in the restaurants on the cooking and serving of foods as we waited too long our food to arrive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha S
Besigheidsreis

Lekke!

Ons het baie lekker gebly. Ons het kliënte van Amerika hier gehad en hulle het dit baie geniet. Sal weer by julle kom oorslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alrika D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alrika D
Gesin met klein kinders

It was a perfect few days at Sundown Ranch Hotel

We enjoyed our stay and the booking was flawless.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Gesin met klein kinders

Great value for money

Friendly and helpful staff, great value for your money and ideal location for your visit to Sun city or the Pilansberg Game Reserve. Booking process also needs to be complimented. Facility needs a little but of renovation but otherwise clean and functional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelis H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis H
Gesin met klein kinders

Reasonable priced and very close to Sun City - Will stay again

Had a very nice stay, food was lovely. We love to go to Sun City and this is very close - 10 km. We stayed in a family room, only two things we didn't like - air-con was squeaking and the shower head was not flowing to full capacity. Must add we only slept there, during the days we were out. We got a 70's feeling of the hotel - if you are the modern guy this will definitely be something to adapt to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Busi T - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Busi T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good hotel but in desperate need of renovations

The hotel staff are very friendly and the room and hotel it is kept clean but the building needs renovations and the bed was extremely uncomfortable. Proximity to Sun City & other attractions is great and it was easy to find but they really need to renovate or at least get new beds. I wouldn't recommend it to friends because there are other hotels on the same road that are most probably more modern with better facilities at the same price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Popsy G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Popsy G
Saam met vriende

Good - A truly great experience.

Experience was good. However, even though its a 3 star by TGCSA, the layout isn't fantastic - but the atmosphere and hospitality was super! The food was divine and that to us is the most important thing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlette M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arlette M
Gesin met klein kinders

Good service, food was good

Welcome very good, food very good, rooms clean but smelled of smoke, and the bathrooms to me felt old and not very clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 874
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Boshoek, 0301, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4291fb57a20b18a4e2e48216e9eaa15ac7990093cffde700ac42ef4107759be8fb4c987733d49f433bd9c52651bc430b8afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 874 per nag, vir 2 mense 91 5 1 4 R565 BOSHOEK 0301 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.431020988149 27.080446732839